A2J

Hier dien die tieners (12-18) die Here met passie. ‘n Groep jeugmentors en die tieners gaan voluit vir die Here.

IMG-20160522-WA0006

Hier vier ons saam verjaarsdae, doen interessante ysbrekers,  lofprysing en aanbidding en bemagtig ons die tieners met relevante sake. A2j is ook betrokke by plaaslike en Nood-Kaap uitreike.

IMG-20150629-WA0001

A2j duur normaalweg 1uur en 45 minute.