Kategese

Kategese vind plaas tydens die erediens waar hul in ouderdomsgroepe ingedeel is en geleer word deur gemeentelede wat ‘n passie het vir lering.

IMG-20160522-WA0026