Aktuele artikels

  • Quo vadis – Waarheen Gaan SA Elsa Meyer   Te veel Suid-Afrikaners is teleurgesteld in beide die staat en die kerk. Gebeure in ons land lei tot kommer omdat basiese morele waardes en oortuigings nie meer erken word ...
  • Vuurwapens en Geloof Gewapende invaller Toe my broer die voorportaal binnekom, is hy onmiddellik gekonfronteer met ‘n man wat ’n grootkaliber silwer semi-outomatiese pistool op hom rig. Toe die aanvaller losbrand, het my broer ...
  • Laksman Voorts glo ek dat die toestand in ons land tans uitroep na ‘n effektiewe strafstelsel om dinge net weer onder beheer te bring, maar die meeste van ons glo dat ...
  • Hoe verskil die wêreld se godsdienste? Tweedens wil ‘n mens seker maak om in jou uiteensetting van wat die aanhangers van ‘n bepaalde godsdiens glo, ‘n getroue weergawe te gee van wat geglo word. ...
  • Gesag- is dit uit die mode? Massamedia se aanval op gesagEen middag het ek televisie gekyk om die nuutste kinderprogramme te evalueer. Ek het op ’n program afgekom waarin kinders ’n gesagsfiguur van hulle keuse tot ...
  • Hoe verskil ons van ape? Dít is ook nie uit sommer enige bron aangehaal nie, maar uit ‘Science’, wat deur die ‘American Association for the Advancement of Science’ uitgegee word. ‘Science’ word as een van ...
  • Hoeveel Verskil Ons Van Ape? Die oorspronklike 1%-aanspraak dateer uit 1975. Dit was lank voordat ’n lynregte vergelyking van individuele ‘letters’ (basispare) van die genetiese kode van die mens en die sjimpansee se DNS moontlik ...
  • SinodeNuus 6 Mei 2015 SinodeNuus 6 Mei 2015
  • Gevare Van Die Sosiale-Media-Kultuur Lewe in ’n vals wêreldMy man het gelag, wetend dat ek ’n grap gemaak het, maar ook dat daar tog waarheid in my opmerking steek. Hierdie videospeletjie-, sosiale-media-verslaafde-kultuur is tevrede ...
  • Waarom Hulle Stryd Ons Stryd Is ’n Politieke en militêre oorlog…Toe die president van die Palestynse Nasiona-le Gesag onlangs by die Verenigde Nasies opgestaan en Israel van oorlogsmisdade beskuldig het, het dit geblyk dat die konflik, ...