Artikels oor die Bonatuurlike

  • Engele, Satan en demone (deel 25 – finaal) XII.     DIE STRAF VAN DIE DEMONE Die straf van die demone kom in twee fases: die Millennium en die Ewige Bestel/Ewigheid.   A.        Die Millennium Die eerste fase van straf vir ...
  • Engele, Satan en demone (deel 23) IX.      DEMONIESE BEHEER Die volgende gedeelte handel oor demoniese beheer. Soms word dit genoem demoniese besit, maar in hierdie studies sal daarna verwys word na demoniese beheer vir redes ...
  • Engele, Satan en demone (deel 24) XI.      DIE TOEKOMSTIGE AKTIWITEITE VAN DEMONE Vroeër in die studie het ons die historiese en teenwoordige aktiwiteite van demone bespreek, maar nou gaan ons kyk na hulle toekomstige aktiwiteite ...
  • Engele, Satan en demone (deel 22) 5.        Die Bybel en Okkultisme Die Bybel is baie duidelik aangaande hierdie saak en verbied sodoende enige kontak met die okkulte ten sterkste. Hierdie verbiedinge kan gevind word in: ...
  • Engele, Satan en demone (deel 21) D. Okkult AktiwiteiteHierdie kategorie betreffende die aktiwiteite van demone in verband met die okkulte is ʼn uiters omvattende sub-afdeling en sal in ses dele verdeel word.1. Die Griekse WoordeDaar is drie sleutel ...
  • Engele, Satan en demone (deel 20) A. Historiese AktiwiteiteWanneer ons kyk na die historiese aktiwiteite van demone sal ons sien dat dit verminder en vermeerder het gedurende sekere periodes in die verlede. Gedurende die Ou Testament was ...
  • Engele, Satan en demone (deel 19)   V.        DIE GETAL DEMONE Hoeveel demone is daar in die heelal? Eerstens is daar verskeie aanduidings dat daar groot getalle demone is. Byvoorbeeld: (Mar 5:9  En Hy vra hom: ...
  • Engele, Satan en demone (deel 18) 1.         Tydelike Gevange Demone  Sommige demone word tydelik gevange gehou nadat hulle uit ʼn persoon uitgedryf is. Die demon “Legioen” in Lukas 8:31 wou nie hê dat Jesus hom na die ...
  • Engele, Satan en demone (deel 17) A.        Intellek Het demone intellek? Die antwoord is ja! Dit is duidelik op ses maniere, eerstens weet demone wie Jesus is (Mar 1:24  en gesê: Hou op! Wat het ons ...
  • Engele, Satan en demone (deel 15) Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly. Eph 6:14  Staan ...