Artikels oor Gebed

  • Duisend Bid Vir Herstel Die 2016 Karoo Mighty Men Konferensie (KMMC) het onlangs weer in Middelburg plaasgevind.  Dit was ’n naweek waartydens verhoudings op die horisontale en vertikale vlak herstel, hernu of vir die ...
  • God, laat my gebede deel van U wil vir my wees Luther Backer Verhoor God altyd ons gebede? Willie Marais bespreek in HERE LEER ONS BID, Aktuapers, 1990 pp 41-45 etlike voorbeelde in die Bybel waarin God vir definitiewe redes nie Sy kinders ...
  • Enige plek. Enige tyd. Enige gebed. Milanie Vosloo Opregte gelowiges sal nie meer na ‘n spesiale plek hoef te gaan om die Vader daar te dien nie. Tye verander. Hulle sal nou op enige plek met God ...
  • Stiltetyd / gebed — ’n Nommer 1 Nuwejaarsvoorneme As mamma–by–die–huis kon ek ’n uur lank stiltetyd hou nadat man en ouer kinders weg is werk en skool toe. ’n Baie besige sakeman het weer ’n staande afspraak in ...
  • ‘n Aangrypende gebed vir reen Om die mooi van hierdie boerdery te beleef het u ‘n besonderse liefde vir die diere en die boerdery in my hart gesit en daarvoor is ek U baie dankbaar. ...
  • Gebed laat God groter word Ware gebed laat my by die dag kleiner krimp sodat ek al hoe meer begin opkyk na God. Hierdie kleiner–word roete op die pad van gebed herinner my aan die ...
  • Ons probeer nie om God van opinie te laat verander nie Daarom dat ons Jesus se gebed in Getsemane agterna moet leer bid: “Nogtans nie wat ek wil nie, maar wat U wil, o God!” As ons dit opreg kan bid, ...
  • Luister! God fluister Die goeie nuus is dat dit nie God is wat sy rug op jou gedraai het nie. Hy is hopeloos te lief vir jou om dit ooit te doen! Dit ...
  • Bid Meer, Praat Minder ’n Sagte plekkie vir IsraelOom Angus was twee keer verlede jaar na Israel – een keer om die Loofhuttefees by te woon en een keer op die ‘God TV’-toer. Hy ...
  • Gemeentelike Gebedspunte Gemeentelike Gebedspunte