Artikels oor Tieners

  • Hoe Die Media Jou Kinders Seksualiseer Onrusbarende voorbeelde’n Tekenaar se ‘naughty and nice’- advertensie het Christina Aguilera geklee as ’n skoolmeisie met vlegsels uitgebeeld, haar hemp oopgeknoop terwyl sy aan ’n suigstokkie lek. Bratz- en Barbiepoppe ...
  • Druk op die jeug   Oortuig van sondeEk het die winkel in gehaas met my kop omlaag sodat niemand my van die straat af kon herken nie. Toe ek die grafiese foto’s op ...
  • Ouerskap   Job 1 : 1 – 51 In die land Us was daar ‘n man met die naam Job. Hy was vroom en opreg en het God gedien en die ...
  • Spanning tussen ouers en tieners   Na my mening is sommige van die oorsake die volgende: 1. Ouers en tieners begin anders dink oor dinge. Tieners berei voor om die volwasse lewe te betree en ouers berei voor ...
  • Tieners: Selfrespek en Groepsdruk   Ek en Renate kom uit verskillende agtergronde. Soveel so dat sy sê dat sy op skool nie twee keer na my sou gekyk het nie. Sy was deel van die ...
  • Tieners, neusringe, tongringe en soortgelyke goed   Ariana behoort aan die Church of Body Modification, ‘n godsdienstige groep wat ligaamsveranderinge aanmoeding. ‘n Leraar by die kerk, 22-jarige Richard Ivey, III, meen hulle glo baie sterk in die verhouding ...