Loeriesfontein Uitreik 2015

Behoeftes vir ons span

–  Finansiële borge- daar is persone wat dit nie kan bekostig nie.

–  Koekies en beskuit

Behoeftes vir Loeriesfontein

–  Gevriesde sop (nie tamaties en pasta in nie asseblief)

–  Klere (Volwassenes en kinders)

–  Skoene

–  Serpe

–  Mussies

–  Handskoene

–  Beddegoed

–  Geskenkies vir die dames vir damestee soos bv. sepies, juwele, grimering ens.

–  2l leë roomysbakke

–  Plastiese inkopiesakke


Behoeftes in ouetehuis

–  Draagbare dripsisteem

–  Loopraam

–  Toiletware bv. waslappies, seep, hande room

–  Poeier

–  CD-spelers

–  Hospitaalbed

–  Voetstoeltjies

–  Rystoel

–  Speletjies

–  Balle


Onderhoudsbediening

Verf:

–  Enamel verf vir facia borde, deure, geute  en staalwerk

–  Verskriklik baie pva verf vir mure en plafonne

–  Kwaste, rollers en verfpanne en bakke

–  Skuurpapier

–  Maskeerband

–  Baie Polyfilla

–  “Bonding Liquid”

–  Plastiekstroke om op vloere te gooi

–  Terpentyn


Dakseël en Plafonne:

–  Plafonborde

–  Baie dakseëllaar en membrane


Skrynwerk en Staalwerk:

–  Staal

–  Sinkplate

–  Sweisstafies

–  Skarniere vir staalhekke

–  “Rollbolts”

–  Houtplanke en Houtpanele

–  Houtlym

–  Deure

–  Veiligheidshekke


Loodgieterwerk, elektrisiteit en ligte:

–  Teëls

–  Toiletmeganismes

–  Krane

–  Strortkoppe

–  Wasbakke

–  PVC afvoerpype en koppelstukke

–  Venstergrendels

–  Buite spreiligte

–  Spieëls

–  Silikon

–  Buisligte

–  Baie gloeilampe (inskroef en bayonet)

–  Dakwaaiers


Bouwerk:

–  Geld vir bakstene, sement  en sand vir kerk

–  Glas en putty vir vensters

–  Geld vir gruis by kliniek



Jeugbediening

Idees vir pryse

–  Serpe

–  Musse

–  Handskoene

–  Poppe

–  Inkleurboeke en kryte

–  Plakkers/ “Stickers”

–  Penne en notaboekies

–  Albasters

–  Karretjies

–  Sagte speelgoed

–  Speelkaarte

–  Legkaarte

–  Borrels

–  Haargoed: knippies, rekkies, bande

–  Borsels

–  Beursies, rugsakke, handsakke

–  Vir die ouer kinders: deodorant, handeroom, seep, tandepasta, tandeborsels, waslappies

–  Speletjies

–  Sonbrille


Dierebediening

–  Ou komberse

–  Handdoeke

–  Koerante

–  Finansies

Kontakbesonderhede

A2j jeugspan:

Johann Gerber

0836477633 jgerber@tellumat.com


Marc Zeeman

0847100275

marczeeman3@gmail.com

Onderhoudspan:

Riaan van Niekerk

0823208363

rwvniekerk@gmail.com

Mediesebediening:

Riki The-nissen

0826219675

riki.mmt@gmail.com

Dierebediening:

Sandra Kotze

0829250270

sandra_kotze@hillspet.com

Volwassebediening:

Estelle Barnard

021 782-9909

estellebar@gmail.com

Seniorbediening:

Marthie de Koning

0769880231

marthied@gmail.com

Insake hele uitreik:

Ds. Martin Barnard

0842502168

martin@ngvishoek.co.za


Wat die Here ook al op u hart lê om mee te help, sal baie waardeer word.