Erediens op Sondag 14 April 2024

Ons begin ons Pinksterreeks met die tema:
Ons is ‘n gemeente wat....
Vir die volgende 6 weke gaan ons stil staan by die hart van gemeente wees. Kom deel saam met ons hierin.
Daar is boekies by die kerkkantoor beskikbaar (R20) en jy kan dit saam as individu ook doen. Die omgeegroepe, bybelstudiegroepe en jeug gaan dit ook saam bespreek.
Die groepe/individu kyk eers die preek en dan behandel hul die ooreenstemmende tema in die boekie.
Die eerste tema is: “Ons is ‘n gemeente wat geroep is.”

U kan HIER na die vorige eredienste kyk

U kan HIER kliek indien u 'n bydrae dmv Snapscan wil maak.
 

Kerkkalender vir April 2024

MaandagDinsdagWoensdagDonderdagVrydagSaterdagSondag
April 1, 2024(1 event)

GESINSDAG

Heeldag
April 1, 2024

April 2, 2024
April 3, 2024(1 event)

SKOLE HEROPEN

Heeldag
April 3, 2024

April 4, 2024(4 events)

15:00 Omgeegroep


April 4, 2024

18:00 Omgeegroepe


April 4, 2024

19:00 Omgeegroep


April 4, 2024

19:30 Omgeegroep


April 4, 2024

April 5, 2024(3 events)

GELOOFSOFFER NAWEEK

Heeldag
April 5, 2024 April 7, 2024

06:00 Manne Bybelstudie


April 5, 2024

19:00 Omgeegroep


April 5, 2024

April 6, 2024(2 events)

GELOOFSOFFER NAWEEK

Heeldag
April 5, 2024 April 7, 2024

GELOOFSOFFER ONTBYT


April 6, 2024

April 7, 2024(5 events)

GELOOFSOFFER NAWEEK

Heeldag
April 5, 2024 April 7, 2024

09:00 A2J Jeug


April 7, 2024

09:00 GELOOFSOFFER


April 7, 2024

09:15 Kategese


April 7, 2024

18:00 Omgeegroepe


April 7, 2024

April 8, 2024(4 events)

10:00 Omgeegroep


April 8, 2024

17:30 Omgeegroep


April 8, 2024

18:30 Omgeegroep


April 8, 2024

Untitled Event


April 8, 2024

April 9, 2024(4 events)

10:00 Omgeegroep


April 9, 2024

14:00 Omgeegroep


April 9, 2024

18:30 Dames Bybelstudie


April 9, 2024

18:30 Kooroefening


April 9, 2024

April 10, 2024(2 events)

08:30 Vroue Bybelstudie


April 10, 2024

10:00 Senior Bybelstudie


April 10, 2024

April 11, 2024(6 events)

07:45 Jubelklub


April 11, 2024

15:00 Omgeegroep


April 11, 2024

18:00 Omgeegroep


April 11, 2024

18:00 Oudio oefening


April 11, 2024

19:00 Omgeegroep


April 11, 2024

19:30 Omgeegroep


April 11, 2024

April 12, 2024(2 events)

06:00 Manne Bybelstudie


April 12, 2024

19:00 Omgeegroep


April 12, 2024

April 13, 2024
April 14, 2024(5 events)

(Informeel)


April 14, 2024

09:00 A2J Jeug


April 14, 2024

09:00 PINKSTERDIENS


April 14, 2024

09:15 Kategese


April 14, 2024

18:00 Omgeegroep


April 14, 2024

April 15, 2024(6 events)

10:00 Omgeegroep


April 15, 2024

13:00 Dames Bybelstudie


April 15, 2024

17:30 Omgeegroep


April 15, 2024

18:30 Omgeegroep


April 15, 2024

Untitled Event


April 15, 2024

19:30 Intersessie


April 15, 2024

April 16, 2024(6 events)

10:00 Omgeegroep


April 16, 2024

10:00 SENIORBEDIENING


April 16, 2024

14:00 Omgeegroep


April 16, 2024

18:00 GETUIENISKOMMISSIE


April 16, 2024

18:30 Dames Bybelstudie


April 16, 2024

18:30 Kooroefening


April 16, 2024

April 17, 2024(4 events)

08:30 Vroue Bybelstudie


April 17, 2024

10:00 Uitspanklub


April 17, 2024

18:00 JEUGKOMMISSIE


April 17, 2024

18:30 GASVRYHEIDSBEDIENING


April 17, 2024

April 18, 2024(7 events)

07:45 Jubelklub


April 18, 2024

15:00 Omgeegroep


April 18, 2024

18:00 GEMEENTEBEDIENING


April 18, 2024

18:00 Omgeegroep


April 18, 2024

19:00 OMGEEGROEPKOMMISSIE


April 18, 2024

19:00 Omgeegroep


April 18, 2024

19:30 Omgeegroep


April 18, 2024

April 19, 2024(2 events)

06:00 Manne Bybelstudie


April 19, 2024

19:00 Omgeegroep


April 19, 2024

April 20, 2024(1 event)

09:00 VROUEDIENS


April 20, 2024

April 21, 2024(5 events)

(Formeel)


April 21, 2024

09:00 A2J Jeug


April 21, 2024

09:00 PINKSTERDIENS


April 21, 2024

09:15 Kategese


April 21, 2024

18:00 Omgeegroep


April 21, 2024

April 22, 2024(8 events)

10:00 Omgeegroep


April 22, 2024

13:00 Dames Bybelstudie


April 22, 2024

17:00 ADMINISTRASIEKOMMISSIE


April 22, 2024

17:30 Omgeegroep


April 22, 2024

18:00 EIENDOMSKOMMISSIE


April 22, 2024

18:30 Omgeegroep


April 22, 2024

Untitled Event


April 22, 2024

19:30 Intersessie


April 22, 2024

April 23, 2024(4 events)

10:00 Omgeegroep


April 23, 2024

14:00 Omgeegroep


April 23, 2024

18:30 Dames Bybelstudie


April 23, 2024

18:30 Kooroefening


April 23, 2024

April 24, 2024(2 events)

08:30 Vroue Bybelstudie


April 24, 2024

10:00 Senior Bybelstudie


April 24, 2024

April 25, 2024(6 events)

07:45 Jubelklub


April 25, 2024

15:00 Omgeegroep


April 25, 2024

18:00 Omgeegroep


April 25, 2024

18:00 Oudio oefening


April 25, 2024

19:00 Omgeegroep


April 25, 2024

19:30 Omgeegroep


April 25, 2024

April 26, 2024(2 events)

06:00 Manne Bybelstudie


April 26, 2024

19:00 Omgeegroep


April 26, 2024

April 27, 2024(1 event)

VRYDHEIDSDAG

Heeldag
April 27, 2024

April 28, 2024(5 events)

(Informeel)


April 28, 2024

09:00 A2J Jeug


April 28, 2024

09:00 PINKSTERDIENS


April 28, 2024

09:15 Kategese


April 28, 2024

18:00 Omgeegroep


April 28, 2024

April 29, 2024(6 events)

10:00 Omgeegroep


April 29, 2024

13:00 Dames Bybelstudie


April 29, 2024

17:30 Omgeegroep


April 29, 2024

18:30 Omgeegroep


April 29, 2024

Untitled Event


April 29, 2024

19:30 Intersessie


April 29, 2024

April 30, 2024(4 events)

10:00 Omgeegroep


April 30, 2024

14:00 Omgeegroep


April 30, 2024

18:30 Dames Bybelstudie


April 30, 2024

18:30 Kooroefening


April 30, 2024

Mei 1, 2024(1 event)

WERKERSDAG

Heeldag
Mei 1, 2024

Mei 2, 2024(5 events)

07:45 Jubelklub


Mei 2, 2024

15:00 Omgeegroep


Mei 2, 2024

18:00 Omgeegroep


Mei 2, 2024

19:00 Omgeegroep


Mei 2, 2024

19:30 Omgeegroep


Mei 2, 2024

Mei 3, 2024(2 events)

06:00 Manne Bybelstudie


Mei 3, 2024

19:00 Omgeegroep


Mei 3, 2024

Mei 4, 2024
Mei 5, 2024(5 events)

(Formeel)


Mei 5, 2024

09:00 A2J Jeug


Mei 5, 2024

09:00 PINKSTERDIENS


Mei 5, 2024

09:15 Kategese


Mei 5, 2024

18:00 Omgeegroep


Mei 5, 2024

Uitreik na Fraserburg 2023


Kyk HIER na ons Fraserburg 2023 uitreik videos, of gaan na ons NPO webwerf HIER om uit te vind hoe om 'n belastingaftrekbare donasie te maak.

Ons Gemeente

Buitelug

Kinders en Kleuters

"Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle."- Lukas 18:16Vind meer uit oor ons:
Kategese
 
Jeug

Tienerbediening

"Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid." - 1 Timotheus 4:12

Vind meer uit oor ons:
A2J
Jeugkampe
Funksies
 
Jong Volwassenes

Jong Volwassenes

"Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!" - Jeremia 29:11


Vind meer uit oor ons:
Byeenkomste
Jeugmentors
Kampfasiliteerders
 
Gesinne

Gesinne

"Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien." - Josua 24:15



Vind meer uit oor ons:
Omgeegroepe
Mannekamp
 
Bejaardes

Bejaardes

"Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red." - Jesaja 46:6 Vind meer uit oor ons:
Senior Bybelstudie
Uitspanklub
Senior etes
 
Sendelinge

Sendelinge

"Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels." - Mattheus 28:19


Vind meer uit oor ons:
Ons Sendelinge
Geloofsoffer

Ons Leraars

Martin Barnard

Martin

Dr. Martin is getroud met Estelle en hul het drie dogters. Die oudste, Marizelle, Elmarie en Marisa. Hy studeer in die teologie en behaal die grade BA (Teol. Cum Laude); BD (Teol Cum Laude),  ‘n Meestersgraad in Gesinsterapie asook sy Doktorsgraad (Philisophiae Doctor in Pastorale Studies).

Lees meer HIER...

Wat Ons Glo

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde,

En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;

wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;

wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het

wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;

wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader;

van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe, en die wat reeds gesterf het.

Ek glo in die Heilige Gees; ek glo aan 'n heilige, algemene Christelike kerk,

die gemeenskap van die heiliges, die vergewing van sondes,

die opstanding van die vlees en in 'n ewige lewe."

- Die Apostoliese Geloofsbelydenis

Hy beplan vir jou die goeie

Milanie Vosloo

Ek weet wat Ek vir julle in gedagte het. Ek beplan dat goeie dinge met julle sal gebeur en nie slegte goed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê. Jeremia 29:11

God se hart is só goed! Toe Hy ons gemaak het, het Hy net die heel beste in ons gesit. Toe ons daarna ons rug op Hom draai, het Hy sy eie Seun gestuur om ons weer heel en volmaak te maak. En wanneer ons as sy kinders soms verdwaal, roep Hy ons pleitend terug en aanvaar sy groot vergifnishart ons weer onvoorwaardelik terug.

As ons na Hom roep, luister Hy onmiddellik, wanneer ons pyn, hou Hy ons vertroostend vas en terwyl ons stoei met die lewe, waak Hy onverpoos oor ons. Hoe groot is ons Vader se goedheid nie!

Lees meer HIER...

Hoe leer ek my kinders om te gee?

Helene Smith

‘n Kollega van my het op Goeie Vrydag ‘n klomp paaseiers by ‘n ouetehuis gaan aflewer. Sy wou dit net by ontvangs aflaai. Die matrone het egter vir haar en haar dogtertjie gevra om liewer self die paaseiers te gaan uitdeel, aangesien daar so baie eensame mense is.

Sy sê hulle was toe vir ‘n lang ruk daar en dat hierdie ondervinding vir haar dogtertjie baie meer beteken het as ‘n preek.

Ek glo dat dit die wil van God is dat gesinne Sy hande en voete hier op aarde moet wees. Kinders moet in hulle ouerhuise leer dat ons die kerk van Christus is.

Ouers moet dit daarom ook aan hulle kinders modelleer.

Lees meer HIER...

Wat wag op ons na die dood?

Fika J van Rensburg & Marius Nel

Paulus meen dat wanneer Christene die hoop op lewe ná die dood verloor het, die evangelie nie vir hulle van veel waarde sal wees nie omdat ‘n mens dan slegs vir dié lewe jou hoop op Christus stel. Christene deel die verwagting van lewe ná die dood met mekaar? Maar waaruit bestaan dié verwagting? Wat sê die Bybel hieroor?

Die Bybel bevat nie ‘n enkele of eenduidige antwoord hierop nie, is die bevinding van ‘n Ou Testamentikus en Nuwe Testamentikus wat die Bybelse besonderhede hieroor gaan ondersoek het. Vir die grootste deel van die Ou-Testamentiese periode het Israeliete (en na die ballingskap, Jode) verwag dat die dood jou na die doderyk neem wat iewers onder die aarde is, waar jy ‘n skimbestaan voer solank jou mense van jou onthou. 

Lees meer HIER...