Your Details

Event Name

*
The event name. Example: Birthday party

When

From to

Event starts at to All day

This event spans every day between the beginning and end date, with start/end times applying to each day.

Where

Location:

Details

  1. Ek/Ons het nie tans uitermatige koors nie.
  2. Ek/Ons toon nie meer as een van die volgende simptome nie:
    • Hoes
    • Seer Keel
    • Lyfseer
    • Hoofpyn
    • Kortasem
  3. Ek/Ons was nie binne die afgelope 14 dae in kontak met iemand wat gediagnoseer is met COVID-19 nie.
  4. Ek/Ons gee toestemming dat my/ons inligting, soos wetlik verplig word, vir 30 dae gestoor word te NG Vishoek.
  5. Ek/Ons verstaan ek/ons sal nie by die kerkgebou ingelaat word indien ek/ons nie n masker dra en my/ons hande by die deur laat reinig nie.
Die spesifieke protokol soos by NG Vishoek word hier onder gelys.