Divorce care

Verlies van watter aard ook al bring spanning en onsekerhede in ʼn mens se lewe. Soos dood, is egskeiding een van daardie gebeure wat ʼn gevoel van verlies meebring. Egskeiding het sy eie unieke uitdagings, soos ʼn gevoel van verwerping, minderwaardigheid en mislukking. Om ook hier met mense te kan deel wat daar deur gaan of moes gaan kan baie help om die herstel-pad te omarm en aan te pak.

 

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Bewys dat u vlees en bloed is deur op die volgende prentjie te kliek: Hart.