Hoekom is die kerk nou moskee?

NG Kerk Moreletapark is ’n makrogemeente, goed en mooi so, maar hoekom maak gemeentes toe en ander vergroot? Want die kerk is net so goed soos die leiers in daardie gemeentes.

Die leiers maak die verskil. Die Heilige Gees gee die krag, maar hulle voer dit uit.

NG Kerk, lei jou leiers op in die volle waarheid en nie in die tradisies van die mensgemaakte kerk nie.

Bron:  beeld.com

NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.