Artikels oor die Gesin

  • Hoe Moet Ons Hulle Eer? Dit sou soveel makliker gewees het as God net van ons verwag het om ons ouers te eer as hulle gaaf, vriendelik en liefdevol is, maar die opdrag van Eksodus ...
  • Geheime vir ’n gelukkige huwelik deur Craig en Amy Groeschel [resensie] Die Groeschels is ’n paartjie wat in Amerika ’n hele klomp gemeentes bestuur en invloed oor talle mense uitoefen. Craig het ook verskeie topverkoperboeke gepubliseer en bekend geword regoor die ...
  • Om as ouers te verander en opnuut in Jesus se spore te leef Toe ons uitklim sit ek my kontant by ons voertuig se rathefboom neer. So ’n paar meter verder stop ’n netjies aangetrekte vrou ons en vra of ons haar nie ...
  • Kan te veel geld jou huwelik vernietig? 1 Timoteus 6:9-10 leer ons wat die waarheid rondom te véél geld of ’n begeerte na rykdom is: “Mense wat begeer om ryk te wees, val in die versoeking ...
  • Kinderdrome en die grootmenswêreld Ek dink aan die vrou wat vertel hoe sy as dogtertjie skool–skool gespeel het — sommer in die tuin — en vandag ’n opvoedkundige is. Aan die seuntjie wat onder ...
  • Jesus se Woorde vir Mans Elke dagstukkie begin met woorde wat Jesus gesê het. “Moenie soos die heidene ’n stortvloed woorde gebruik wanneer julle bid nie.” Dan kom ’n kort oordenking hieroor: Gebed is nie ...
  • Die avontuur van lewensmaats Ons nooi Jesus binne ons vriendskap in. ’n Wyse oom het vir ons geleer dat ’n huwelik soos ’n driehoek is waar Jesus aan die boonste punt is, huweliksmaats is ...
  • Drie danspassies vir families Dallas Willard skryf dat,“Die doel van God in die geskiedenis van die mens is die ontwikkeling van ’n inklusiewe gemeenskap van liefdevolle mense, met God ingesluit in hierdie gemeenskap as ...
  • Jou Huwelik En Die Skoonfamilie Jy kán jou ouers eer én verlaat. Om jou ouers te ‘verlaat’ verwys nie na ’n fisieke verla-ting nie, maar dat jy jou ouers as die eerste prioriteit in jou ...
  • Jou huwelik se 10 Gebooie Want jy het nie met die verkeerde persoon getrou nie . . . “Goeie huwelike is gebou op veel meer as passie. Dit is gebou op beginsels.” Só sê die ...