Artikels oor Jesus Christus

  • Staan jou leer teen die regte muur? Milanie Vosloo   Gideon het die afgodsbeeld van goud gemaak en dit in sy tuisdorp, Ofra, neergesit. Dit was nie lank nie of die Israeliete het hulle rug vir God gedraai en ...
  • Hy sélf gaan jou vooruit Milanie Vosloo   Die Here self het voor hulle uitgegaan. In die dag het Hy vir hulle die pad gewys met ‘n hoë wolk wat voor hulle uitgaan. In die nag was ...
  • Die groot geskenk van nuwe lewe! Charl Bredell   “In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood.” (1 Petrus 1:3) Ons is besig om beter te verstaan ...
  • Die nuwe opstandingslewe in Christus Charl Bredell   “Gaan … verkondig … die volle boodskap van hierdie nuwe lewe.” (Handelinge 5: 20)   Nadat ons so naby aan Jesus gestap het, dat die stof van sy voete ook op ...
  • Jesus-mense dien graag nederig soos Hy! Fokus vir die oomblik op die Een wat aan die Woord is: Jesus, ons reddende en genadige ware Verlosser; die belangrikste Een wat ooit sy voete op ons aarde kom ...
  • Jesus-mense plaas AL hul vertroue op Hom! In Matteus 21 word Jesus honger en loop verby ‘n vyeboom vol blare, maar sonder vrugte. Hy vervloek net daar op die plek hierdie vrugtelose boom! Hoekom so drasties? Hierdie ...
  • Ons herken alweer nie vir Jesus as Hy kom kuier nie Ek wonder hoeveel mense beskou plaaslike kerkleiers nog as “go–to people” wanneer hulle die Here nodig het?Hoeveel mense sal, indien hulle gevra word om vyf mense op te noem ...
  • Daar’s ’n duur prys op ons kop Het jy geweet God heg ook ’n prys en ’n waarde aan jou. Hierdie  waarde word nooit deur Christus in geldelike terme bereken nie. Hy reken jou waarde so hoog ...
  • Die stof van Sy voete spat op Jesus-mense Tydens Jesus se relatiewe kort fisiese optrede hier op aarde, baie lank gelede, het Hy kom wys hoe Jesus-mense lewe. Na sy fisiese vertrek met die hemelvaart, het Hy met ...
  • Jesus-mense leef met skoongewaste harte Hierin is een van die groot uitdagings vandag, om heeltyd seker te maak waarom doen ons sekere dinge vir die Here en waarmee is ons presies besig in die kerk. ...