Informele Musiekbediening

Ons het drie musiekgroepe wat tydens informele eredienste die gemeente met voorsang begelei en die gemeente in staat stel om die Here saam op hierdie wonderlike wyse te loof en prys.

 

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Bewys dat u vlees en bloed is deur op die volgende prentjie te kliek: Sleutel.