Artikels oor Christelike Eienskappe

  • Hoe vriendelik is jy?
    Helen Smith   Jare gelede toe die Jesus-film van Reghardt van der Berg vrygestel is, was ‘n karaktertrek van Jesus wat vir my deurgaans uitgestaan het, sy vriendelikheid.   In die Nuwe Testament lees ...
  • Positiewe kommunikasie
    Elmarie van der WesthuizenDaar is die grappie van die ou tannie wat by die oom kla omdat hy nooit vir haar sê hy is lief vir haar nie. Antwoord die ...
  • Hier lê iemand met groot potensiaal
    Stephan Joubert   “Happiness is living the type of story you want to read about.”   Toe ek dit nou die dag op Twitter sê het ’n klompie mense positief hierop reageer. Dit ...
  • Wees gasvry
    Charl Bredell   “Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want om gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hulle dit geweet het, engele as gaste gehuisves.” (Hebreërs 13:2) Aan die einde ...
  • Padoorstekers en verskilmakers
    Wie word nie geruk deur brandende universiteitskampusse en betogende studente nie. Woede, sinnelose geweld, bevreesde ouers wat hulle kinders uit koshuise kom haal… Hoe diep is die Evangelie ingemessel in my? Op ...
  • Die nuwe mens in wording
    Charl Bredell   “… en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot volle kennis van God.” (Kolossense ...
  • God se oop koninkryk
    By ons klein kindertjies kan ons baie leer oor hoe hulle onvoorwaardelik maats maak. Hulle speel so maklik met mekaar oor grense heen. Ons sal almal kan vertel van hoe ons tot ...
  • Hoe lyk jy?
    Dalk is jy die vreugde wat soos ’n vaas ongekunstelde papawers ’n vaal vertrek opvrolik. Miskien is jou wese dié van ’n houtseilboot wat rustig oor die lewenswaters seil en ...
  • Die nuwe mens in wording
    Hierdie geestelike groei en heiligmaking, wat deur die Heilige Gees in ons aan die gang is, is baie ingewikkeld maar tegelyk baie eenvoudig. Dit is ingewikkeld omdat ons van nature ...
  • Goeie maniere begin by my
    Toe glip my herinneringe vir ’n oomblik selfs by tant Emsie verby tot by Aristofanes doer in die 4de eeu voor Christus. In die Grieks 3 klas moes ons juis ...