Artikels oor die Geloof

  • ‘n Geloof wat ons anker
    “Om hierdie rede sal ek julle altyd aan hierdie dinge herinner, al weet julle dit en al staan julle reeds vas in die waarheid wat aan julle bekend gemaak is. ...
  • Die teenstrydigheid van ons geloof
    MAAR tog kan ons God ken in ‘n intieme persoonlike liefdevolle verhouding, sonder dat ons alles van Hom verstaan! Tweedens, hoe teenstrydig is die verskille en selfs die liefdeloosheid tussen ...
  • Vang jou stories vas
    Ja, die Bybel herinner ons om te vertel van die stories wat God deur ons skryf. Psalm 66 vertel van Israel se storie – van daardie dag toe hulle droogvoets ...
  • Waar is die bewyse?
    Ek is my hele lewe lank in die Kerk, maar ek het nog nooit sulke dogmatisme en blinde geloof daar teëgekom as wat hierdie ateïste openbaar nie. Hulle herkou en ...
  • Glo sonder om te sien
    Baie ongelowiges sukkel met die gedagte om in iets of Iemand te glo wat hulle nie kan sien nie. “Seeing is believing” sê hulle. Sulke mense verstaan nie hoe ons ...
  • Wereldwye Tradisies En Gebruike
    Argitektoniese meesterstukkeDie katedrale is die indrukwekkendste argitektoniese meesterstukke in die wêreld. Dit het verskeie geslagte lank geduur om die katedrale te bou. Die geslag wat die fondasie gelê het, het ...
  • Is geloof sinoniem met twyfel?
    Mens sou lank met Wilhelm kon gesels oor sy verstaan van die evangelies vanuit ’n geslote geskiedenisbeskouing. Ook sou jy met hom kon gesels oor sy subtiele taal-spel (soos sy ...
  • Ons is nie veronderstel om die eind–verbruikers van God se krag te wees nie
    Maar, ongetwyfeld was die lokvalle van krag altyd ’n groot bedreiging in sy omgewing. Toe het Paulus ’n onverwagte rusie met ’n plaaslike kerkleier in Korinte. Die gevolg: hy het ...
  • Ons is ’n minderheid
      ’n Mens bereken eers min of meer wat die inwonertal van die omgewing is. Dan tel jy die aantal sitplekke in al die kerke in daardie omgewing. Op baie plekke ...
  • Om In God Te Glo VS Om Hom Te Ken
    Mense se persepsiesTydens ’n onlangse reis het ek twee onderwegvlugte gehad voordat ek by my eindbestemming aangekom het. Op my eerste vlug het ek langs Travis gesit, ’n middeljarige, getroude ...