Artikels oor God die Vader

  • Hier’s twee dinge wat God vir ewig onthou
    Stephan Joubert God onthou, maar Hy onthou nie alles nie. Dit het ons verlede week gesien. Hy kies om nie sondes te onthou wat in Jesus se Naam aan sy voete ...
  • Om anders te kyk
    Milani VoslooOns dien ‘n wonderlike God … Hy kan julle beskerm dat julle veilig by Hom in sy nuwe wêreld aankom, vol vreugde en met lofliedere in julle hart sodat ...
  • God rig ‘n bevryder op
    Rigters 3:12-30 Die Israeliete het weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here en Hy het koning Eglon van Moab mag oor hulle laat kry…Eglon het die Ammoniete ...
  • Jy is nes jou pa
    Willem Botha   Jy is nes jou pa! Het jy dit al gehoor? Of gesê? Is dit ‘n aanklag, of ‘n kompliment? Dis eintlik ‘n ongelooflike waar stelling, want dit sal so ...
  • God se feëverhaal
      Ons dierbare Vader veg natuurlik ook om ons harte. Sy aanvalstrategie is egter iets heeltemal anders. Terwyl Satan haat gebruik, gebruik ons God net een ding: LIEFDE! Satan se ...
  • Kleipot-mens
    My antwoord was soos volg: “Weet jy, liewe vrou, ek dink ek stoei net so hard soos enige ander kind van God. Miskien selfs meer! Want hoe meer ...
  • God se wagkamer
    Vandag dink ek tyd het ons ingehaal – hoe meer tegnologie ontwikkel word om vir ons meer tyd te gee, hoe minder tyd het ons, en hoe haastiger word ons. ...
  • God beweeg mense
      Op ‘n verkeerde skip Op ’n dag wou God vir Jona midde ’n storm van sonde en goddeloosheid in die stad Nineve ontplooi, maar hierdie profeet was nie lus ...
  • Kyk op na die berge
      Ek kyk op na die berge, waarvandaan sal daar vir my hulp kom? Dit is einde van die jaar – hoe voel jy? As ek vir jou sou ...
  • Kan die mens sonder God lewe?
    As die Onderhouer, sien God gedurig na ons lewens om (Ps 104:10-32). Hy is lewe (Joh 14:6) en die hele skepping word deur die krag van Christus bymekaar gehou (Kol ...