Nuwe Intrekkers Bediening

Nuwe Intrekkers Bediening

Vir elke besoeker wat op Sondag aanmeld as nuwe intrekker, word hartlik verwelkom deur lid van die nuwe intrekkerspan. Hul word bederf met klein geskenkie en hierdie persoon vergesel hul na die erediens na die teedrink geleentheid. Hier by Vishoek gemeente wil ons h almal moet tuis voel as kind van die Here binne die liggaam van Christus.

    Wil u betrokke raak?

    Voltooi asseblief die vorm hieronder en kies die bediening(e) waarin u wil deelneem.






    Loading...