Word deel van ons geloofsfamilie!

Dit maak nie saak waar in die wêreld jy jouself bevind nie.  Jy kan nou deel word van ons familie in Jesus Christus.  Ons het ‘n weie verskeidenheid bedieninge waarby jy kan aansluit of baat vind.  Dit strek vanaf persoonlike gebede to uitreike na ander dorpe. Voel ook vry om net te kom rustig en still raak in die heerlikheid van ons Vader.

 

Vul die onderstaande vorm in sodat ons jou kan kontak en meer inligting met jou deel.

 

    Stuur u navraag

    Please prove you are human by selecting the Heart.