Kersdiens 25 Desember 2023


Ons gaan Kersdag afskop op ‘n gepaste manier – deur die Here te loof en te prys vir die geboorte van Jesus! Kom wees deel van een van die eredienste en bring sommer die hele familie saam om ook hierdie spesiale dag in ons geloof te vier!

26 views