Lydenstyd kan vir baie van ons soos ‘n lang uitgerekte Sondag voel. Dit hoef alles behalwe die geval te wees.
Dit is ‘n tyd van geestelike verdieping en vernuwing. Dit is ‘n tyd van hunkering na God en anders kyk na lyding. Dit is ‘n tyd vir nuwe bekering, roeping, rigting en veral nuwe hoop.
Ons gemeente het die voorreg om Sondag na na Dr. Braam Hanekom te luister.