Soos om wipplank te ry (Erediens 8 Januarie 2023)


Ons is almal maar net mens. Ons lees dat ons op die Here moet vertrou met jou hele hart en dat ons nie op ons eie insig moet staatmaak nie. Soms voel dit nie so maklik in die werklikheid nie… Ons gaan bietjie gesels oor Jeremia wat so “wipplank” gery het. Wat kan ons by sy woorde leer om ons te help om ons roeping en opdrag uit te leef?

19 views