WAT NOU? Die groter prentjie… (Erediens 26 Des 2021)

Dit is die 26ste Desember…

Daar was gister dalk fees gevier saam met familie of saam met vriende maar vandag vra baie mense die vraag: “wat nou?”

Ons behoort nie eenvoudig net die dae af te tel tot ons weer Paasfees kan vier nie maar ons het nou al ‘n ander verantwoordelikheid: ons moet kyk na die groter prentjie.

10 views