28 Junie 2025
Hoekom stop God nie net al die slegte dinge nie?
Dit is 'n vraag wat baie mense vra, en dit maak sin om te wonder hoekom 'n liefdevolle en almagtige God nie sommer dadelik ingryp om slegte dinge te stop of om Homself baie duidelik te wys nie....
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Baie ongelowiges sukkel met die gedagte om in iets of Iemand te glo wat hulle nie kan sien...
Philip Yancey in WHERE IS GOD WHEN IT HURTS? Zondervan, 2001 pp.16 19 was geskok met die optrede van...
Stephan Joubert As my eie idee van die waarheid my laat wegloop van ander mense af, dan...
Voorverlede week is 'n diens vir leerlinge aan die Horskool 'Bella Vista deur vader Johnathin Pieterse in die...
Ons glo dat ons uit genade gered is, redding nie deur goeie werke nie, maar slegs deur op...
In die aanloop tot Valentynsdag is die winkels gewoonlik propvol I-love-you-kaartjies, hartjie-koffiebekers, rooi hartsjokolades en rakke vol teddiebere...
Hoe en hoekom Hy dit alles net vir ons gedoen het, is 'n onderwerp wat ons deurentyd verwonder...
Drie doen-dinge vir Jesus-mense om te verinnig in jou geloofsverhouding met God in jou.Hoekom myself mooi maak? Want: ...
Mense wat hulleself as 'n 'goeie persoo'n? en 'n 'toegewyde Christe'n? beskryf, het my baie ernstig vertel dat...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die hek van die tabernakel (#3 v 10)
Wanneer ons na die hek kyk is daar een ding wat ons opval. Daar was net een hek, net so…
Die kruis en die kroon
Die Griekse en Latynse woorde vir 'kroon' kan ook met 'krans' vertaal word. Die krans het by die antieke mens…
Die ware betekenis van 'n vasdag
Jesaja 58 handel hoofsaaklik oor een van die Jode se godsdienstige praktyke vasdae. Die Jode het ongetwyfeld die vasdag "korrek"…
'Hervorming gaan voort'
Hulle oorweeg nie afstigting nie, maar se hulle 'voel in die gees van die Hervorming gedwonge om verskeie teologiese en…
Waarom stilte oor Christene?
Die belhamel van die bondel, Iran, het met sy wye ervaring met die Bahais en die Koerde die presedent vir…
Waarom is jy 'n Christen?
En dit het ons nou daarvan. Mense wil nie meer weet van die wonderbare leringe van die Woord nie. Hulle…
Wat is die Nagmaal, en hoekom is dit belangrik?
Die Nagmaal, is 'n belangrike gebruik waaraan Christene gereeld deelneem. Wat presies beteken dit, en hoekom is dit belangrik? Hier…
Moet Christene 10% van hulle inkomste (tiende) vir die kerk gee?
Die gee van 'n tiende (10%) van jou inkomste aan die kerk is 'n algemene bespreking onder Christene. Is dit…
Die 12 Apostels
PetrusSimon, vir wie Jesus later die nuwe naam, Petrus, gegee het, is in Betsaida, Galilea gebore. Hy was 'n visserman…