2 April 2016
'n Verskeidenheid verhoudings tussen die twee Testamente
Dit is almal verhoudings wat 'n klein stukkie waarheid beet het, maar eensydig is. Natuurlik is daar profesie in die Ou Testament, maar daar is oneindig meer as net profesie. En natuurlik is daar in die Nuwe Testament...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Behoeftes vir ons span - Finansile borge- daar is persone wat dit nie kan bekostig nie. - ...
Toe arriveer Jesus kort hierna met uitdagende, landskap-transformerende woorde en dade wat almal in rep en roer gehad...
Christen-gelowige ouerskap vorm die sleutel vir 'n gesonde samelewing. Ouers wat verstaan en toepas dat hulle die primore...
Massa Doop op Pinksterdag Die Heilige Gees is uitgestort op Pinkster Dag soos beskryf in Handelinge 2....
Daar is ook verse wat op die oog af lyk of die tweede deel daarvan nie neergeskryf...
Wel, vir inwoners van die Godstad, is alles in die lewe volkome in plek! En wel om die...
Dink nou aan die sosiale revolusie van 1968, uitgedra deur die Hippie kultuur (Woodstock 1969) wat tot...
Milanie Vosloo Die Here self het voor hulle uitgegaan. In die dag het Hy vir hulle die...
Volg nuus oor die sinode gerus op Kerkbode se webblad (www.kerkbode.co.za) sowel as Facebook en Twitter. Nuus word...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Is dit reg as 'n Christen twyfel oor hulle geloof? Wat moet ek doen as ek twyfel?
Dit is heeltemal reg; twyfel is 'n normale en algemene deel van enige ware geloofsreis. Selfs groot Christelike helde uit…
Wat is genade? (Wat bedoel Christene met God se genade?)
Genade is een van die belangrikste en mooiste dinge in Christenskap. Eenvoudig gestel, genade is God se onverdiende vriendelikheid, vergifnis…
Staan jou leer teen die regte muur?
Milanie VoslooGideon het die afgodsbeeld van goud gemaak en dit in sy tuisdorp, Ofra, neergesit. Dit was nie lank nie…
Lastige Waarhede
Godsdienstige matteDeesdae word party Bybelse waarhede ook sonder omhaal onder die mat ingevee. Party mense hou nie van 'ongemaklike waarhede…
Die Godstad: versier vir Jesus
Die bruid is al die Jesus-mense, dus almal wat aan die kerk van Jesus Christus behoort, almal wat in die…
Seniorsete 2010
Die organiseerders, Wilma Lagendijk en Sarie Naud het gesorg vir die gladde verloop van die dag se verrigtinge en Esti…
Afrikaanse geskiedenis
Die hoofstadOp 1 Mei 1860 het Pretoria die hoofstad van die 'Zuid-Afrikaansche Republiek geword. Dit is as die hoogtepunt van…
Koeweit
Gebedspunte:Bid dat plaaslike gelowiges sterk sal staan in hul geloof en met moed sal getuig.Bid dat Christengemeenskappe die belangstelling van…
Wat is 'in tale praat, en gebeur dit nog vandag?
'In tale praat is iets wat mense dikwels nuuskierig maak. Dit kan partykeer vir verwarring of vrae sorg, en selfs…