2 April 2016
As jy in Rome is
Augustinus moes vir 'n naweek Rome toe gaan, waar die Sabbat toe nog deur die kerk op Sondae gevier is, terwyl dit in Milaan steeds op Saterdae onderhou is. Augustinus wou by Ambrosius weet wat om te doen....
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Psalm 23 (Willem Louw) Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie. Die Here is...
Here, ek wil nie net bloot 'n Christelike skildery skilder nie. Here, wys vir my wat U wil...
DIE TEORIE OPGESOMDi samesweringsteorie kan kortliks se opgesom word: Die Illuminati het as 'n geheime vereniging onder leiding...
Mal 2:16Die Here die God van Israel se Hy haat egskeiding. Egskeiding is niks anders as geweld nie,...
Geluk wat nie uit jou hart kom nie, is tydelik. Dis papierdun. Dis wisselvallig. Soek en vind jou...
Hierdie vraag is algemeen en baie belangrik omdat dit soms moeilik voel om tussen God se stem en...
Moet ek regtig iemand vergewe wat my seergemaak het? Vergifnis is baie belangrik in die Christelike geloof, maar...
GETROUD MET BAGASIE Daar is 'n ou spreekwoord wat se as jy trou, trou jy ook met die...
Hulle is sedertdien lidmate van NG Kerk Vishoek. Jasper is gebore in Centurion (23 Junie 1980) en het ook daar gematrikuleer...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die wonder van regverdigmaking
Ons glo dat ons uit genade gered is, redding nie deur goeie werke nie, maar slegs deur op te hou…
Wolraad Woltemade
De Jonge ThomasKaptein Barend Lameren was baie bekommerd dat sy skip, De Jonge Thomas, van die ankertou kon losbreek en…
Om vir Satan te veg...
Nou miskien net om bietjie die geheue verfris. Die NG kerk se Kaapse sinode het vroer vanjaar vergader en by…