Nel is gebore in die Goodwood (29 Augustus 1973) maar is getooi in Pretoria, haar matriek geskryf by Hoërskool Eldoraigne en daarna ‘n Nasionale Diploma in Toerisme by Pretoria Technikon. Sy’t toe
vir 7jr oorsee gewerk en getoer, tot sy besluit het om terug te keer om ‘n graad in Rolprentwese aan die Tshwane Uinversiteit van Tegnologie te studeer.
In 2003 het Jasper vir Nel in ‘Firkin’ ontmoet. Hulle is op 13 Mei 2006 getroud en het baie gou hul twee dogtertjies gehad.
Woutrine (vernoem na haar Ouma Woutrine) is op 28 September 2006 gebore in Pretoria,
en Beatrice is (vernoem na haar Ouma Leonie) 22 Februarie 2008 in Kaapstad gebore.
Jasper en Nel is werksaam by CellStop (Voertuig Nasporing) in Steenberg, Jasper skryf aan die sagteware en Nel behartig die bemarking.
Die van der Bijl’s ondersteun nou die WP en hulle hou graag vakansie in Stilbaai, Pretoria en die Mpumalanga bos.
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.