Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Was Jesus volkome mens voor sy doop?

Antwoord: Jesus se doop speel 'n belangrike rol in sy lewe. Dit dui die beginpunt van sy openbare bediening aan en daar word verder gese dat die Gees toe op hom neergedaal het soos 'n duif (Matteus 3:16;...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Waar vrede Heers
2 Apr 2016

En hierdie e-pos was onlangs in omgang: 'GEBEDSKETTING PLAASSTAKINGS EN OPSTANDE: Here, ons kom staan voor U...

Lees artikel
Artikel Wysheid
2 Apr 2016

Die ouers wat nie gelukkig is met die onderrigmetodiek nie, kan hul kinders uit die skool neem. Die hartseer...

Lees artikel
Artikel Outeniqua staptog
2 Apr 2016

Met dagbreek Vrydagoggend was die vuur reeds lustig aan die knetter en teen agt dertig, na ontbyt...

Lees artikel
Artikel Skep moed
2 Apr 2016

Anders as die geval van die psalmdigter het Jesus nie toe vir God gevra om Hom die wreedheid...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.