2 April 2016
Sonder liefde is dit tevergeefs
Jy kan al die geestelike gawes in die wereld h, jy kan absoluut gehoorsaam wees, jy kan al jou besittings uitdeel, jy kan die Bybel memoriseer, jy kan soos Martin Luther elke more vier uur lank bid, maar...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Dit is 'n goeie en gese'nde Christenlewe as die kind van God se deur die Gees van God...
1. Inleiding Dit was die eerste maal dat die Algemene Sinode in die Oos-Kaap gehou is. Die...
Ek het my al in tye van groot krisis spesiaal afgesonder om te bid en die wysheid van...
Wanneer jy dus vir di mense bid van wie jy verskil, van wie jy nie hou nie...
Om die mooi van hierdie boerdery te beleef het u 'n besonderse liefde vir die diere en...
Milanie Vosloo Die Here se Hy sal hulle gehuil verander in blydskap. Hy sal hulle troos. Hy sal...
Gen. 1:16: Toe het God gese: kom ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld... Ons moet...
GETROUD MET BAGASIE Daar is 'n ou spreekwoord wat se as jy trou, trou jy ook met die...
Dit was God wat hier met Moses gepraat het hy moes die Tabernakel bou presies...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Uitreik - 24 Junie 2013
Saam op die bus is weer van Valhallapark se mense wat soos lang verlore familie voel met die weersiens.Laat middag…
Respek vir ander Godsdienste? Plig, voorreg of probleem?
Antwoord:Dr Kobus Kok antwoord:Respek vir ander Godsdienste? Plig, voorreg of probleemDie woordjie "respek" verdien aandag en 'n definisie daarvan moet…
Wie mag hemel toe gaan?
Hierdie vraag gaan oor die hart van Christenskap; oor ewige lewe, God se liefde, vergifnis en redding. Christene antwoord dit…
Die kruis en die kroon
Die Griekse en Latynse woorde vir 'kroon' kan ook met 'krans' vertaal word. Die krans het by die antieke mens…
Om God mak te wil maak
Epley-hulle het ook agtergekom in daardie gevalle waar godsdiensetiges oortuig kon word om van standpunt te verander oor bepaalde religieuse…
Die Bybel: die mees verstommende boek ooit
Die Bybel is deurlopend onder hewige aanvalle en selfs op die hoogste vlakke word die inhoud verwerp en verdraai, omdat…
Wat is woede?
Is daar verskillende grade van woede? Ons moet besef dat die woord 'woede 'n wye verskeidenheid van emosies verteenwoordig. Soms…
Hoort gelowiges in politiek?
Wat die afgelope jaar of twee gebeur, is dat talle politici die saak omkeer hulle maak en breek soos hulle…
Drie danspassies vir families
Dallas Willard skryf dat,'Die doel van God in die geskiedenis van die mens is die ontwikkeling van 'n inklusiewe gemeenskap…