2 April 2016
Hoe Die Media Jou Kinders Seksualiseer
Onrusbarende voorbeelde'n Tekenaar se 'naughty and nice - advertensie het Christina Aguilera geklee as 'n skoolmeisie met vlegsels uitgebeeld, haar hemp oopgeknoop terwyl sy aan 'n suigstokkie lek. Bratz- en Barbiepoppe word verkoop in geseksualiseerde klere soos minirokkies, visnetkouse...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Nog erger, U sien elke dag ons motiewe ook nog raak. U sien die gesindheid waarmee ons...
Sara en Abraham het vir meer as 25 jaar ook wintertye beleef: Tye toe hulle vergeefs moes wag...
Is daar verskillende grade van woede? Ons moet besef dat die woord 'woede 'n wye verskeidenheid van emosies...
Wie word nie geruk deur brandende universiteitskampusse en betogende studente nie. Woede, sinnelose geweld, bevreesde ouers wat hulle...
Sy roerende behoefte, het ds. Kruger gese, was om in die komende Kersfeesseisoen uit te reik na die...
Die apostel Paulus se roete is veel beter. Hy begin altyd in God se skatkamers as hy...
Dan word ons ook nog aangemoedig om self te luister wat die Here vir ons se. Ek...
Jesus is in Matteus 10 besig om sy naby-volgelinge opdragte te gee vir 'n lewe van gee. Kom...
Ywer wat groei: Die regverdige God gaan kragtig voort met sy volmaakte reddingsplan deur geredde gelowiges. En...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
As God nee se
Matt 7:8-9Want elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry, en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. Watter…
Waarom moet die Verlosser waarlik God wees?
O dood waar is jou angelO hel waar is jou oorwinning.Christus het opgestaan en die hel is oorwin. Christus het…
Persvrystelling: Godsdiens, politiek en die ANC
Ons wil werklik 'n beroep op president Zuma (en alle ander politieke leiers) doen om hierdie opportunistiese misbruik van godsdiens…
Verwyder die "rotse" in jou lewe
Hierdie klink dalk na 'n absurde storie. Tog, hoeveel keer het ons nie ook al 'rotse op diegene rondom ons…
Kinderdrome en die grootmenswereld
Ek dink aan die vrou wat vertel hoe sy as dogtertjie skoolskool gespeel het sommer in die tuin en vandag…
God se wagkamer
Vandag dink ek tyd het ons ingehaal hoe meer tegnologie ontwikkel word om vir ons meer tyd te gee, hoe…
As Christenskap maklik was
Ek wens soms ek kan so 'n 'before and 'after prentjie van myself teken, waar die 'before totaal onherkenbaar is…
Die probleem: ons word volwasse
Stephan JoubertDie probleem met ons is dat ons grootword. Nog erger, ons word volwasse (dalk eerder vol-wasse!). Dan bly ons…
God rig 'n bevryder op
Rigters 3:12-30Die Israeliete het weer gedoen wat verkeerd is in die o van die Here en Hy het koning Eglon…