28 Junie 2025
Hoe kan iemand die regte kerk of geloofsgemeenskap vind?
Om 'n gesonde kerk te vind is baie belangrik, maar dit kan ook moeilik of oorweldigend voel. Christenskap gee duidelike en praktiese riglyne om 'n kerk te vind waar jy geestelik kan groei, vriendskappe kan bou, en ander...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Jy het al gehoor hoe die man op straat se ons Christene glo sommer 'n klomp nonsens. Jy...
Antwoord: Prof. Pieter Verster antwoord: 1. Daar is talle verwysings in die Bybel dat God genadig en barmhartig...
Dawid roep jubelend uit in Psalm 139:14 dat God ons wonderbaarlik aanmekaar gesit het. Ons is loshande die...
Ek wonder hoeveel mense beskou plaaslike kerkleiers nog as 'goto people wanneer hulle die Here nodig het?...
Dis net wanneer ons van die pyn te swaar kry om aan te hou om teen die onvermydelike...
Die bonatuurlikheid van Edward raak amper aanvaarbaar, en mens wil graag h die twee moet mekaar vind....
Die se'n aan die einde van die diens: Soos die diens begin met God en sy werking, word...
Waar kom Kersvader vandaan? Jy sal dalk verbaas wees om te weet dat sy oorsprong nie heidens was...
Aborsie is 'n baie emosionele en moeilike onderwerp. Mense dink verskillend daaroor, en dit kan vinnig emosioneel raak....
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Leef Ons Werklik Vandag in die Eindtyd? (4 van 5)
Liefde Verflou/Verkoel.ABORSIEVolgens die World Health Organisasion is daar jaarliks meer as 40 000 000 aborsies wereld wyd (Dit is net…
Die heerlikheid van God
Die middel Platoniste en die ouens soos die Gnostiek ('n ketterse splintergroep van Christene wat ons veral vanaf die tweede…
Jy is nes jou pa
Willem BothaJy is nes jou pa! Het jy dit al gehoor? Of gese? Is dit 'n aanklag, of 'n kompliment?…
Hoe maak ek my kinders groot?
Daar is veral twee gevare wat hierdie normale ontwikkeling van kinders negatief be'nvloed:Oorbeskerming: alles word vir die kind gedoen en…
Maak Jou Kind God-Gereed
Ek het my kinders so 'n rukkie gelede gevat om te gaan ysskaats vir ontspanning en pret. Maar het my…
Evangelisering van Christene
Mense wat hulleself as 'n 'goeie persoo'n? en 'n 'toegewyde Christe'n? beskryf, het my baie ernstig vertel dat 'almal eendag…
Watter klere is in die mode?
Jesus lyk anders as daardie vroom beelde wat die Christelike kuns oor Hom aan ons oorgelewer het. Hy het nie…
Sinodeinligting VI - Algemene Sinode 2011
4. Die Algemene Sinode is bewus daarvan egter dat daar ander redes is waarom ander pare saamwoon. Sommige woon saam…
Lieflike voete!
Die feit dat Kores Babel verslaan het, is goeie nuus vir die Joodse ballinge want dit beteken dat hulle vrygelaat…