2 April 2016
Identiteitskrisis
En dan is daar weer 'n ge-oe en -aa van vooraf. Wat? Is jy se oud? Ek is dankbaar my ID-boekie wys darem nie my gewig nie, dan was daar 'ng iets om oor skaam te kry. Jou...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Paulus het geweet die evangelie se hartklop is opoffering en vrygewigheid. Hy het geweet Christus se ganse reddingsroete...
In vorige skrywe het prof Malan opgemerk dat Deuteronomium 5:12-15 gee die rede aan waarom Israel...
Antwoord:Prof Kobus Kok antwoord: Is goeie werke verpligtend vir reddingMyns insiens is die Afrikaanse woordverstaan van 'goeie werke effens...
Berug vir skielike stormsDie See van Galilea is onder seevlak, in die skeurvallei van die Jordaanrivier gele,...
En dan word dit dikwels met die woorde van die 2e gebod in verband gebring, naamlik dat God...
Angs, depressie en ander geestesgesondheidsprobleme is werklike struwelinge; selfs vir Christene wat baie sterk in hul geloof is....
Ek glo enige mens wat Spreuke lees sal saamstem dat jy al hierdie waarhede vandag net so kan...
Die meeste van ons se bekommernis gaan gewoonlik oor geld, maar dit kan ook wees oor jou...
Die Griekse begrip van die woord, logos, lei tot diewese van die Godheid en van die mens. Aan die...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Frans Ludeke - God is getrou
'n Nuwe beginDit is vir Frans lekker om vir die eerste keer 'n ander kultuur te leer ken en hy…
Getuienis in die ruimte
Op 15-jarige ouderdom het hy vlieglesse begin neem. Na hy sy horskoolopleiding voltooi het, het hy by die V.S.A. Militre…
Hoe verdedig jy die evangelie?
Wat van 'n ander roete? Wat daarvan dat, wanneer jy in situasies beland waar ander jou aanvat oor jou geloof,…
God, die Regering en die 10 Gebooie
BESKERMING IS PRIMRDie primore taak en verantwoordelikheid van 'n siviele regering is die beskerming van wetsgehoorsame burgers en die straf…
Wat beteken dit om 'weergebore te wees?
Die frase 'weergebore kan dalk vreemd klink; hoe kan iemand twee keer gebore word? Dis eintlik 'n voorbeeld wat Jesus…
Rykdom en Welvaart
Ek het baie gewonder, hoe is dit dan dat ons dikwels (veral in die Ou Testament) rykdom as God se…
Die waardes van die lewe
Ek is 'n radioamateur en het my ontvangstoestel ingeskakel op die telefoniese band om na die Saterdagoggend gesprekke te luister.…
Kerk se 'Terblanche-show een te veel
Hy het ook sy pos as leraar aan die NG gemeente Tamboerskloof verlaat 'n 'n tugondersoek, onder meer oor bewerings…
Goeie maniere begin by my
Toe glip my herinneringe vir 'n oomblik selfs by tant Emsie verby tot by Aristofanes doer in die 4de eeu…