Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Goeie maniere begin by my

Toe glip my herinneringe vir 'n oomblik selfs by tant Emsie verby tot by Aristofanes doer in die 4de eeu voor Christus. In die Grieks 3 klas moes ons juis deur sy een drama getiteld Wolke stoei. Skielik...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Shavuot Pinkster
2 Apr 2016

Elke fees bring vir ons faset van Yesuah/Jesus se bediening en dit word deur Jesus self bevestig...

Lees artikel
Artikel Gebed: wanneer?
2 Apr 2016

Uiteindelik kan ons bewus word dat gebed nie beperk is tot spesifieke tye of geleenthede wat daar hoorbaar...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.

2 Apr 2016

Lukraakheid

Sonder onvoorspelbaarheid, lukraakheid (randomness), raak die lewe dodelik. Die natuur floreer op 'n sekere mate van lukraakheid, wanneer 'n plant…