2 April 2016
Goeie maniere begin by my
Toe glip my herinneringe vir 'n oomblik selfs by tant Emsie verby tot by Aristofanes doer in die 4de eeu voor Christus. In die Grieks 3 klas moes ons juis deur sy een drama getiteld Wolke stoei. Skielik...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Di situasie kan die beste in Duitsland en Oostenryk gemeet word, waar mense outomaties as lidmaat geregistreer is,...
Is daar verskillende grade van woede? Ons moet besef dat die woord 'woede 'n wye verskeidenheid van emosies...
Gestuurdes (Luk 10:1-20) Jesus Self stuur mense uit in sy Naam. Die 70 (of dalk 72) gestuurdes verteenwoordig...
Dit beteken ons woorde en ons dade. Daar was gelyke getal klokkies en granate en daarom...
GETROUD MET BAGASIE Daar is 'n ou spreekwoord wat se as jy trou, trou jy ook met die...
Die Skrif is natuurlik altyd die eerste bron van ons inligting oor die Jesus-gebeure. Films soos the Passion...
Behandel jou ouers goedDie Bybel stel dit duidelik dat ons sal oes wat ons saai, en dat ons...
Milanie Vosloo Naomi het hierdie kleinkind met soveel liefde versorg asof hy haar eie kind was. Die...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Het Jesus wrklik opgestaan?
Om, as jy regtig dood is, uit die dood 'op te staa'n?, is wetenskaplik gesproke onmoontlik. Maar as ons Jesus…
Wanneer begin die erediens?
Die regstreekse preekuitsending begin om 09:00. Jy kan dit ophttps://www.ngvishoek.co.zase tuisblad vind. Dit is ook beskikbaar op Youtube byhttps://www.youtube.com/c/ngvishoek. Asook…
Uitreik Nuusbrief 1
SondagFraserburg lyk nog baie dieselfde as 'n jaar terug. Tog is daar veranderinge met ~300 HOP huise wat kort voor…
Oppad na die kruin
Klimmers gebruik draers (Sherpas) om hulle te help tot op 'n punt waarna hulle dan alleen verder klim. En dis…
Volledige oorgawe, die ENIGSTE manier!
Vir hierdie geheimenis het ek gaan kers opsteek by een van die grootste Christelike skrywers van alle tye, CS Lewis…
Die monster in jou
Gen. 1:16:Toe het God gese: kom ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld... Ons moet daardie slegte selfbeeld…
Christene kriewel oor Noag-boek
'Bybellesers sal aanstoot neem aan die sadistiese dade van moord en geweld, asook die seksuele ondertoon, in di uitbeelding van…
Wat maak Christenskap anders as ander gelowe?
Daar is baie gelowe in die wereld, maar Christenskap het unieke oortuigings wat dit besonders en betekenisvol maak. Hier is…
Leef ons nou in die 'eindtye
Hierdie vraag kom dikwels op, veral in moeilike of onseker tye. Christenskap gee gebalanseerde en hoopvolle antwoorde op hierdie onderwerp.…