2 April 2016
Gesag- is dit uit die mode?
Massamedia se aanval op gesagEen middag het ek televisie gekyk om die nuutste kinderprogramme te evalueer. Ek het op 'n program afgekom waarin kinders 'n gesagsfiguur van hulle keuse tot 'n kompetisie voor 'n gehoor kon uitdaag. As...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Vir elke gesonde mens, is dit bedoel om sonder inspanning asem te haal. Om die waarheid te se,...
Is daar verskillende grade van woede? Ons moet besef dat die woord 'woede 'n wye verskeidenheid van emosies...
Willem Botha In 1948 het 'n boek uitgekom met die titel "1984", geskryf deur George Orwell. Hierdie boek...
Die vooraanstaandes was baie eisend om die heel beste sitplekke in te neem by die samekoms van belangrike...
Die ervaring van ons eie onrein hart, maak dat ons bang is vir God. Ons eie tekortkominge laat...
5:26 God is die bron van alle lewe (Ps 36:10). Omdat die Seun aan die Vader gelyk is,...
Ons almal ervaar die druk van die sogenaam-de 'rat race. Net wanneer jy dink dat jy besig is...
In die Ou Testament (veral in Genesis) lees ons dat die pa sy seuns gese'n het. In Genesis...
Die wrede moord op Johannes die Doper, ontstel Jesus so, dat Hy Homself afsonder op 'n stil plek...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Media Gebruik Ketters Teen Kerk
Ongelukkig speel eksesse binne die kerk mooi netjies in die hand van diegene wat die gesag en betroubaarheid van die…
Om God te vra vir hulp
Di keer het die dokter, tydens 'n lang ondersoek van my oor, met sy mikroskoop tot teenaan my oordrom gekyk.…
Kerke tussen 2 uiterstes
Dis natuurlik nie vreemd nie dat sedert 1994 verskeie hooggeplaastes in die politiek soos oudpres. Thabo Mbeki en kabinetslede hier…
Maak jouself op wanneer jy af voel
Dit is op hierdie dae wat ons vrouens gewoonlik 'n bietjie ekstra moeite met onsself doen. Jy trek daai gunsteling…
Geestelikheid en vleeslikheid
Die vlees en die Gees staan teenoor mekaar sodat jy nie regtig vry is om die Gees se leiding te…
Word jy te maklik tevrede gestel?
C.S. Lewis se: 'It would seem that our Lord finds our desires not to strong, but too weak. We are…
'n Studie van die ordinansie van die doop (1#4)
A. DEFINISIES1. Sakrament.In die sfeer van die Christendom skep die woord sakrament die indruk dat deur die beoefening van sekere…
'n Nuwe lewe in Christus
Is daar ???n verandering in jou lewe?Romeine 8 is ???n opsomming van die Apostel Paulus se lering tot op daardie…
Herskryf die bybel vir 'n nuwe werld
Die boek se naam hoort eerder te lees 'Mense se begrip van die oorsprong van die skepping en sy rol…