Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Wie se skuld is dit?

Ons soek te maklik verskonings vir dinge wat verkeerd loop. Apartheid is nie ons skuld nie, dinge by die werk wat skeefloop is nie my skuld nie. Iemand anders is altyd die skuldige. Ons is nie bereid om...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Ek dra hoop uit
2 Apr 2016

4. Laat die Gees toe om die voorbeeld van Christus jou hoogste motivering te maak, om 'n draer van...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.

2 Apr 2016

Integriteit

Ek praat van keuses soos of jy skelmpies sonde op die internet sal afloer wanneer niemand jou sien nie; of…

2 Apr 2016

Die Pad Na Herstel

Ons gevalle heldOnlangs was die internasionale nuus vol van die tragiese verhaal van Suid-Afrikaanse paralimpiese kampioen, Oscar Pistorius, wat aangekla…

2 Apr 2016

Ouma

Sy loop stadig met hulp van haar loopraamStatig; soos dit 'n vrou van 94 betaam.Haar lyfie word al hoe kleiner…