2 April 2016
Die aarde brand
Moenie kwaad word nie (v8), kry jammer en help (21), wees vrygewig (26), doen wat goed is (27), praat met wysheid (30). Hy sorg vir die gelowige wat op Hom vertrou en sy vreugde in die Here vind...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Soos Mark Twain tereg opgemerk het: 'n Leuen kan al halfpad om die aarde wees, terwyl die waarheid...
Die Psalmskrywer bekla sy ellende en lot in gebed voor die Here, maar besef skielik dat die Here...
Die belhamel van die bondel, Iran, het met sy wye ervaring met die Bahais en die Koerde die...
Stephan Joubert God onthou, maar Hy onthou nie alles nie. Dit het ons verlede week gesien. Hy kies...
Piet slaan die spyker op sy kop en gee eintlik die regte antwoord in sy eie vraag. Die oomblik...
roep ons gemeentes op tot 'n lewende verhouding met God waarin ons onsself oopstel om gevorm te...
Presies dieselfde gebeur wanneer brood bak, maar natuurlik net teen 'n baie stadiger tempo. 'n Gespringde mielie se...
Ek het in hierdie tyd ontdek dat beproewing 'n se'n kan wees. Hoe absurd dit ookal mag klink!...
Nie net is hy Jesus nie, se 'Miller, sy meisie, Mary Luck, is Maria Magdalena, wat deur talle...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Dink vanjaar mooi na oor hoekom jy Kersfees vier
Terwyl ons ons motors bestuur, laat ons ander padgebruikers bestuurders sowel as voetgangers respekteer.Almal wil graag veilig tuis- kom. Ook…
Om God te vra vir hulp
Di keer het die dokter, tydens 'n lang ondersoek van my oor, met sy mikroskoop tot teenaan my oordrom gekyk.…
'Jesuse? is terug en hy is 'n Australir
Nie net is hy Jesus nie, se 'Miller, sy meisie, Mary Luck, is Maria Magdalena, wat deur talle beskou word…
Afrikaans en Grieks saam in nuwe Bybel
Onder elke Griekse woord verskyn daar in die derde rel 'n direkte vertaling van daardie woord in Afrikaans.Di Afrikaanse woorde…
Is jy God se instrument?
Elke nou en dan het een van die kinders hardop giggel van opgewondenheid terwyl hulle onder mekaar gesels het oor…
Hoe gemaak met evolusie?
Geloof vra ander vrae. Nie 'hoe werk die natuur nie, maar 'wat is die sin van allese?. Geloof vra die…
Kop & Hart: Superman, Jesus, mitologie en jy
Hierdie vergelyking illustreer die invloed van mitologie baie goed. Kom ek verduidelik.Clark Kent is 'n gewone nuusman. Ja, toegegee, Superman…
Tree jy op met integriteit?
Die boer het geantwoord: 'Edelagbare, ek is 'n arm man. My skaal waarmee ek my botterblokke meet, het 'n tyd…
Die 'Godboek: nuwe gedagtegenereerder par excellence
Claassen se uitgangspunt is juis dat hy nie hoop op 'n ewige lewe in die hel of hemel nie, maar…