Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Die Derde Gebod - Eer die Here se naam

Om God se Naam te skryfWanneer hulle egter die Naam Jaweh moes skryf die Naam waarmee God Hom in die brandende bos aan Moses bekend gemaak het het hulle opgestaan, hulleself gaan was, en nuwe skoon...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Jou 24/7 Metgesel
2 Apr 2016

Maar eers verduidelik Hy vir hulle die betekenis van sy dood en opstanding, want om die boodskap aan ander...

Lees artikel
Artikel Shavuot Pinkster
2 Apr 2016

Elke fees bring vir ons faset van Yesuah/Jesus se bediening en dit word deur Jesus self bevestig...

Lees artikel
Artikel Hoekom glo ek?
2 Apr 2016

Jy het al gehoor hoe die man op straat se ons Christene glo sommer 'n klomp nonsens. Jy...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.

2 Apr 2016

Wie was Jesus?

So, volgens Markus het Jesus sy kaarte dig teen sy bors gehou. In die Evangelie van Johannes is die prentjie…

2 Apr 2016

Waar vrede Heers

En hierdie e-pos was onlangs in omgang: 'GEBEDSKETTING PLAASSTAKINGS EN OPSTANDE: Here, ons kom staan voor U en ons pleit…

2 Apr 2016

Mislukking

Wat ons egter uit die oog verloor, is dat elke mislukking of teleurstelling 'n geleentheid is vir persoonlike en geestelike…