2 April 2016
As vandag jou laaste dag was
Ons word so gedryf en gekondisioneer om "onsself te verbeter" dat ons selde stilstaan om te waardeer wat ons het. Het jy al opgelet hoe mense soms op 'n mooi plek kom, 'n strand byvoorbeel met 'n mooi...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Die oud-Pretorianer bestempel Australirs se lewensbeskouing as 'sekulr-humanisties tot 'atestiese? en se hulle leef 'doodgewoon losbandig en is...
Franciskus het geskryf: 'U vra my of die God van die Christene diegene wat nie glo nie...
Ge'nstitusionaliseerde ideesHierdie gedagtes word dan deel van 'n samelewing se wette, politiek, sosiale en ekonomiese strukture voordat dit...
Nou wat is die teenpool van hierdie aggressie en gevegte? Bloot vrede? Is dit genoeg? Nee, daar...
Agter di beloftetaal van die geboorteverhaal vandag weer oral oor onthou, gesing, gelees, oorvertel, bedink skuil...
'VERSTEEKTE GODDie 17de Eeuse Franse wiskundige, Blaise Pascal, het geskryf dat wat op aarde sigbaar is, nie die...
Philip Yancey in WHERE IS GOD WHEN IT HURTS? Zondervan, 2001 pp.16 19 was geskok met die optrede van...
i. Kolossense 3:17: Laat elke woord wat jy praat tot God se eer strek. Hy wil nie net jou...
Stephan Joubert As my eie idee van die waarheid my laat wegloop van ander mense af, dan...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
In Jesus-mense wrd gedoen
Maar daarvoor het Hy ook 'n plan: met ons Jesus se bloed word 'n ewige ooreenkoms met ons aangegaan en…
Verreikende Profesiee oor Jesus
Volgens hierdie gedeelte word Josua met die dubbele kroon verheerlik. Hy sou natuurlik nie verstaan waarom hy so vereer word…
Wys my Jesus
Die wetenskaplike wat 'n prominente intellektueel was het begin om met hom die spot te drywe en hy het aan…
Geslagshierargie in die huis
Patriargie leer klaarblyklik dat vrouens en kinders aan die man verantwoording moet doen en hy is weer, namens hulle, verantwoordelik…
As jy daardie laaste asemteug uitgeblaas het, wat dan?
Daar kom 'n dag dat ons elkeen ons laaste asemteug sal uitblaas. Dan eindig alles. Of nie! Wat dan? Het…
GOD SE DRUKPERS
'n Misverstand tussen ons en die Here kan maklik ontstaan. Vir ons lyk dit of dinge so verkeerd verloop, maar…
Glo Christene regtig dat Jesus uit die dood opgestaan het?
Ja, absoluut! Christene glo regtig dat Jesus drie dae 'n Sy kruisiging liggaamlik uit die dood opgestaan het. Dis nie…
Wat se die Bybel oor dinosourusse? (Waar pas dinosourusse in die Bybelse storie?)
Die Bybel noem nie spesifiek dinosourusse by naam nie, want die woord "dinosourus" is eers in die 1800 s uitgevind,…