2 April 2016
'n Goeie woord
Sy skryf oor hulle reaksie: Before long, the entire class was smiling. 'Really she heard whispered. 'I never knew that I meant anything to anyone! and, 'I did'nt know others liked me so much, were most of the...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Kinders van die reformasieMartin Luther het die Reformasie begin deur standpunt in te neem met 95 stellinge oor...
Maar dit is nie altyd die geval nie. Die voorwaarde waaraan 'n mens moet voldoen, is juis so...
Wie ken u gramskap beter? Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom. Hoe lank nog,...
Baie dinge kan ons bedreig en baie dinge kan ons bangmaak. Die gelowiges in die Bybel het...
Ja, mense het inderdaad die Bybel geskryf; maar Christene glo hierdie skrywers is op 'n baie spesiale manier...
Om te weet dat God bestaan, kom meestal neer op geloof, denke, ervarings en waarnemings. Al kan ons...
Ek verkies om daarna te verwys as die grondvlak waarop dit staan. In Jesaja 7:10-13 het ons 'n...
Die lewende skepsels voor God se troon sing: 'Heilig! Heilig! Heilig! is die Here die Almagtige! Die hele aarde...
27 sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Waar pas geloof in 21ste eeu?
In die vorige eeu het wysgeriges reeds die gedagte geplant: God is dood! Die 21ste eeu se mense het Hom…
'n Nuwe begi'n?
Watter tipe jaar was 2011 vir jou? Was dit 'n jaar gevul met hoogtepunte ('n verlowing, 'n troue, 'n nuwe…
Om vir Satan te veg...
Nou miskien net om bietjie die geheue verfris. Die NG kerk se Kaapse sinode het vroer vanjaar vergader en by…
Lieflike voete!
Die feit dat Kores Babel verslaan het, is goeie nuus vir die Joodse ballinge want dit beteken dat hulle vrygelaat…
Leef Ons Werklik Vandag in die Eindtyd? (1 van 5)
DEEL 1 (Israel)Eze 38:8 N baie dae sal jy bevel ontvang;aan die einde van die jaresal jy 'n land intrek…
BIBLE ANECDOTES
Q. Who was the greatest female financier in the BibleA. Pharaoh's daughter. She went down to the bank of the…
Loeriesfontein Uitreik 2015
Behoeftes vir ons span- Finansile borge- daar is persone wat dit nie kan bekostig nie.- Koekies en beskuitBehoeftes vir Loeriesfontein-…
Raad vir die huwelik
Koers vir die leweNie my pa of my oupa was manne met baie universiteitsgrade nie, maar hulle het geslag na…
Christene kriewel oor Noag-boek
'Bybellesers sal aanstoot neem aan die sadistiese dade van moord en geweld, asook die seksuele ondertoon, in di uitbeelding van…