2 April 2016
Post Kersfees
Ek probeer om die chaos te aanvaar as deel van die vakansie, maar dit lol maar want dis nie 'n vakansie-oord die nie, nee dis my huis. Dis hier waar ek rustig raak en die vrede ervaar van...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Almal het geweet dat 'n mostertsaad groei net tot so 'n mediumgrootte tuinplant en die idee dat die...
Deur die eeue het die mens die Here al uitgedaag, en met bitter slegte gevolge.Gen 19:24-25: Toe het die...
Die hertog het dadelik die boodskap gekry en hulle vakansieverlof toegestaan. Dit klink vir my al te veel...
Van familietaal gepraat, dink net hoe sal jou huweliksmaat voel as jy heeltyd in toekomstaal of hipotetiese taal...
Veeboerdery Skape is ongeveer 10 000 jaar gelede in Sentraal-Asi mak gemaak. In ongeveer 3 500 vC het...
Sommige mense vra vandag of die kerk nog regtig nodig is. Christenskap leer baie duidelik dat die kerk...
Milanie Vosloo Gideon het die afgodsbeeld van goud gemaak en dit in sy tuisdorp, Ofra, neergesit. Dit...
Jordaan is onder die indruk van die probleem dat die kerk nie op 'n sinvolle manier met hierdie...
My antwoord was soos volg: 'Weet jy, liewe vrou, ek dink ek stoei net so hard soos enige...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
In die Donker Put deur Johan Smith [resensie]
Johan Smith skryf oor di siekte aan die hand van werklike mense wat hulle verhale vertel van hulle stryd met…
Het godsdiens (insluitend Christenskap) nie baie oorloe en lyding veroorsaak nie?
Dis 'n geldige en belangrike vraag. Die geskiedenis wys wel dat baie konflikte en onreg aan godsdiens gekoppel is; ook…
DIE HEBREEUSE LETTERS (Deel 1 van 4)
Die volgende tabel gee die Hebreeuse letters en hulle betekenisse. (Onthou dat Hebreeus gelees word van regs na links.)NOMMERHEBREEUSE LETTERLETTER…
Afrikaans: Die Pad Van Ons Taal
Oosterse wortelsDie slawe uit Hollandse kolonies in die Verre-Ooste, soos Batavia (tans Java), het uit verskillende linguistiese agtergronde gekom, maar…
Geluk
Geluk wat nie uit jou hart kom nie, is tydelik. Dis papierdun. Dis wisselvallig. Soek en vind jou geluk elke…
Kerkdebat
Niemand weet wat 'ewig beteken nie, want geen mens (of rekenaar wat ons kan skep) sal ooit 'n konsep wat…
Bitterheid
En toe doen sy wat so baie mense wat bitterheid koester, vandag ook doen hulle smoor ander mense se opregte…
'n Regsuitspraak in die hemel
Ons wat die getuies van hierdie hofgeding is tussen God en goddeloses moet leer om nie in dieselfde strik as…
Wat moet Christene doen as hul huweliksmaat ontrou is?
Om uit te vind dat jou huweliksmaat ontrou was, bring diep hartseer, verwarring en pyn. Christenskap bied deernisvolle, praktiese en…