2 April 2016
Die klere van die ho priester (Deel 3 van 7)
Dit beteken ons woorde en ons dade. Daar was gelyke getal klokkies en granate en daarom moet ons woorde en ons dade ooreenstem. God het van die Ho Priester van Israel verwag dat sy woorde en...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Rev 5:8 en toe Hy die boek neem, val die vier lewende wesens en die vier en...
Om enigsins iets wys te word van ons liefde vir mekaar of die gebrek daaraan, kan ons kyk...
En hierdie e-pos was onlangs in omgang: 'GEBEDSKETTING PLAASSTAKINGS EN OPSTANDE: Here, ons kom staan voor U...
Glo my, dis nogal moeilik. As jy kerk toe gaan, verbind jy jou aan 'n groep wat jou...
'Ek is in die landboubedryf en ek weet hoe om 'n pampoen gesond te hou. Ek wou eers...
Hiervoor word hy per vliegtuig terug gestuur VSA toe. Daar word bevind 'n gewas op sy brein is...
Aandete was heerlike potjiekos, plaasbrood en tuisgemaakte konfyt wat deur die NGK se mense geskenk en gemaak...
Wonderwerke gebeur nog. H respek vir ouer mense. En maak jou ore oop. Wat jy miskien sien...
Die volgende oordele word genoem: Pessiektes: Die Bybel met Verklarende Aantekeninge noem dat die dood en verderf...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Dankbaar
Hierdie dankbaarheid is nie vir die dinge wat ons so dikwels verkeerdelik as vanselfsprekend aanvaar nie, soos byvoorbeeld gesondheid en…
Die humorsin van Jesus
Jesus het 'n goed ontwikkelde sin vir humor gehad wat hy dikwels gebruik het om belangrike sake te belig. Een…
Jesus-mense bou verstandig
Jesus gebruik hierdie simboliek volgens Matteus aan die einde van die bergrede wat handel oor praktiese Jesus-mens-wees. Met my praktiese…
Hoort ongelowige predikante in 'n Christelike kerk?
Dit is verstaanbaar dat ongelowige predikante die 'kry-my-jammer -kaart speel om hulle gemaksone te probeer beveilig, maar dit is verstommend…
Eks so bly Hy was hier!
Maar nou ht die Seun wel aarde toe gekom, ht Hy vir ons die waarheid gebring en het Hy, ten…
Dis nou hoe dit is
Ek vertel jou graag van 'n man met naam van Herman van Heerden. Ek het hom net so twee keer…
Die se'n in pyn
Ek het in hierdie tyd ontdek dat beproewing 'n se'n kan wees. Hoe absurd dit ookal mag klink!Niemand hou tog…
Die Koning wat gekom het om te sterf
Hulle het egter 'n probleem ondervind met die idee dat Hy die Messias was want hulle het, wat die idee…
Wat is die Illuminati-sameswering?
DIE TEORIE OPGESOMDi samesweringsteorie kan kortliks se opgesom word: Die Illuminati het as 'n geheime vereniging onder leiding van die…