2 April 2016
Dike boek van die opregte
So 'n versameling geskrewe verhale was die 'Boek van die Opregte, waarin die heel vroegste liedere opgeskryf is en wat dalk al iets oor Israel se beginjare gese het (Jos 10:13). Na Saul en Jonatan se dood het...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Wat het nie-Jesus-mense nodig om by ons te hoor van JesuseJesus het lank gelede volledig betaal vir al...
Milanie Vosloo Van Noag kan 'n mens net mooi dinge se. Hy was 'n goeie man. Hy...
Ons wil werklik 'n beroep op president Zuma (en alle ander politieke leiers) doen om hierdie opportunistiese misbruik...
Die prentjie wat by 'n mens opkom wanneer mens hiervan in die Bybel lees is gewoonlik 'n di...
Antwoord Prof. Francois Malan antwoord: Die vraag is nie heeltemal duidelik gestel nie. Na wie of wat...
In die boek van Handelinge en die Nuwe Testament briewe sien ons dat die oorgrote meerderheid van wonderwerke...
Ja, historici stem baie sterk saam dat Jesus van Nasaret werklik bestaan het. Al glo mense verskillende dinge...
Binne God se genadevisierDaar is 'n behoefte aan God, 'n 'God-nood diep in ons elkeen verpak. Ons honger...
5. God het aan Abraham opdrag gegee om sy seun te offer. Wat was die seun se naam?6....
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die dag toe Jesus gehuil het.
Joh 11 : 33 - 4433 Toe Jesus sien dat Maria huil en dat die Jode wat saam met haar…
Is daar 'n doel met alles?
Om arm te wees is geen verskoning om nie te gee nie. In Deuteronomium 16:16-17 word alle mans beveel om…
Gelukkig om vervolg te word
Teen die agtergrond van Jesus se geheime tot geluk in Matteus 5, gaan dit oor 'n vorm van geluk wat…
Uniek verby, dis jy!
Dawid roep jubelend uit in Psalm 139:14 dat God ons wonderbaarlik aanmekaar gesit het. Ons is loshande die hoogtepunt, die…
Jesus-mense leef met skoongewaste harte
Hierin is een van die groot uitdagings vandag, om heeltyd seker te maak waarom doen ons sekere dinge vir die…
Wat se die eerste gebod?
Vyandigheid teenoor die WetOp 'n Christelike konferensie is 'n bespreking oor die Tien Gebooie gehou. Een afgevaardigde het opgemerk dat…
Sinodenuus 3
DIVERSITEIT EN GESLAGSGELYKHEIDDit is baie erg om onder andere te moet hoor:Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van geweld op vroue…
Gekruisig oor hoe Hy eet ...
Maaltye het in die eerste eeu van die Christelike era mense se status duidelik afgebaken. Vrae soos wie die ereplekke…
Net herinnerings bly oor van Kersfeesreuke
Daar was die reuk van gebraaide hoender in die Dover-stoof, wat midde-in 'n somer-hittegolf die hele huis verwarm het. Die…