2 April 2016
Begeer
So stap sy rustig in die tuin in, ver weg van hulle selfgeboude huis. Dan kom sy by die bron van haar onvervulling en sy begeer. Terwyl sy so kyk, hoor sy 'n stem wat se: Kry...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
Gemeentelede raak minder en die jeug word nie by kerkaksies betrek nie. As die rentekoerse laag bly, is...
Die vooraanstaandes was baie eisend om die heel beste sitplekke in te neem by die samekoms van belangrike...
Die Opstanding het 'n bepaalde doel in die profesie en in die genade bediening. Kom ons kyk kortliks...
Genade is een van die belangrikste en mooiste dinge in Christenskap. Eenvoudig gestel, genade is God se onverdiende...
God se liefde maak dat Hy Homself gee. Genade kos Hom net mooi alles. Nee, die Here het...
Wanneer iemand doodgaan, vra ons natuurlik: 'Wat gebeur nou Christenskap gee duidelike en hoopvolle antwoorde, gebaseer waarop die...
Die Sanhedrin was verantwoordelik om die Paaslam te ondersoek vir tot 74 gebreke en as hulle nie gebreke...
Jesus bid: 'Vader vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie! (Lk 23:34). So stel Hy...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Jesus in die tuin
Ons lees in:1Co 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat…
Aborsieverslag - Algemene Sindode 2023
VORDERINGSVERSLAG / STUDIESTUK'n Studiestuk/Vorderingsverslag is nie 'n amptelike standpunt nie, maar dien ter insae en verheldering van 'n saak met…
Wat is die rol van engele in die Bybel en vandag?
Die Liggaam van Christus is geskep deur God om Sy wysheid en liefde te bewys aan die heelal en meer…
Die Verbondsark
Hierdie is 'n kunstenaar se voorstelling van die ark.Wat was in die arkIn die ark moet jy die getuienis van…
Te Gewoond Aan Se'ninge
En toe verskyn die gewone eerste tinte van sonsopkoms en 'n bietjie later kom die son, soos elke dag, op.'n…
Die regte medisyne vir die pyne van kwynende kerke
Skaars het ek klaar gepraat, toe staan iemand op en se vir die aanwesiges dat hulle hulle nie aan sulke…
Maak spasie!
i.Kolossense 3:17: Laat elke woord wat jy praat tot God se eer strek. Hy wil nie net jou tong h…
Een Kleur Van Waarheid
'Wie is ons om te oordeel die slagspreuk van ons tydDie titel van die fliek kondig reeds die waarheid aan…
Wie was Jesus?
So, volgens Markus het Jesus sy kaarte dig teen sy bors gehou. In die Evangelie van Johannes is die prentjie…