Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Kan Christene Mediteer?

Die verskil tussen die heidense gebruike en die Christelike meditasie is dat die Christen nie dieselfde fisiese bewegings en posture aanwend nie, en dat die inhoud van nadenke die Skrif is. Mens moet versigtig wees om nie...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Jesus skryf nie?
2 Apr 2016

In die Nuwe Testament lees ons net een maal dat Jesus geskryf het: Johannes 8:6,8: Jesus skryf met...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.

2 Apr 2016

Op soek na ware mans

'Jong Afrikanermans glo hulle besit vroue en kinderseOnlangs het Lulu Xingwana, Suid-Afrika se minister van vroue, kinders en gestremdes, een…

2 Apr 2016

Mens, ken jou plek

Deur die eeue het die mens die Here al uitgedaag, en met bitter slegte gevolge.Gen 19:24-25:Toe het die Here swael…

2 Apr 2016

Integriteit

Ek praat van keuses soos of jy skelmpies sonde op die internet sal afloer wanneer niemand jou sien nie; of…

Bekommernis 2 Apr 2016

Slaap

Vir laas beef oor haar lippe 'n fluistering:"Nag, Pappie". Ek merk hoe langsaam hy genaak,wat drome soet werklikhede maakin vaderarms…