2 April 2016
Die Godstad: versier vir Jesus
Die bruid is al die Jesus-mense, dus almal wat aan die kerk van Jesus Christus behoort, almal wat in die Godstad woon. In Johannes se denke het die bruilof reeds plaasgevind, Christus as Bruidegom en die uitverkorenes is...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Die prentjie wat by 'n mens opkom wanneer mens hiervan in die Bybel lees is gewoonlik 'n di...
Die probleem is die besnydenis, wat die teken is van God se verbond met Israel, en nou moet...
Maar Jesus herstel nie net wat verbreek is nie. Hy doen meer. Hy verryk ook ons siening van...
In die tydperk nadat die Egiptenare die Hyksos verdryf het, en nog later in die tyd van die...
Deur die eeue het die mens die Here al uitgedaag, en met bitter slegte gevolge.Gen 19:24-25: Toe het die...
Mens sou lank met Wilhelm kon gesels oor sy verstaan van die evangelies vanuit 'n geslote geskiedenisbeskouing. Ook...
Martie en Elana het rerigwaar wonderlike werk gedoen in die ouetehuis. Onder andere vra hulle vir oom...
Lees gerus die volgende oor die opstandige see en die chaosmonsters van die see (Ps 74:12-14; 89:10-11; 104:6-9;...
Dit was egter nog nie Sy tyd nie, maar ten spyte van al hierdie bedreigings, hou Hy steeds...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Manne van eer
Dit word gewoonlik buite die openbare oog gedoen - stil en onopvallend dien hulle ander deur hulle houding, woorde, dade,…
Wat is 'n hegte gesin?
Dit is nodig dat ons met mekaar oor ons behoeftes en verwagtinge kan praat.Die daarstelling van grense in 'n gesin…
Re-aksie nie in Jesus se beeld
Is dit dalk 'n eietydse vervulling van Jesus se opdrag om 'die ander wang te draai en jou vyande lief…
Algemene Sinode 2013 - Dag 4
Besluite6.1 Die Algemene Sinode bevestig opnuut dat die volgehoue stryd teen armoede en ongeregtigheid 'n ho prioriteit op die kerk…
Soos 'n olifant aan 'n paaltjie
Jy het sekerlik al die verwoesting gesien wat olifante aan die natuur kan aanrig, hoedat hulle bome kan breek ens.…
Die duiwel versoek Jesus
Dit is duidelik dat die Here versoekings deur die duiwel toelaat, om die gelowiges op die proef te stel. So…
Gaan ons Hemel toe?
Maar God is ewig en alomteenwoordig, en ons kan Hom nie op 'n plek vaspen nie. Daarom bid Salomo by…
Kerk moet self ook kwelvrae antwoord
Dt laat die indruk dat hul konserwatiewe kritici verstok en uit voeling met die moderne wereld en sy denkstrome is.…
God hou ons in sy veilige hande vas
Jesus se woorde buite die oop graf moes tot diep in Maria se binneste gesny het toe hy dit vir…