28 Junie 2025
Hoe word iemand 'n Christen (of word 'gered)?
Om 'n Christen te word, ook bekend as 'gered word, is eintlik eenvoudig, baie persoonlik, en verander jou hele lewe. Dit gaan nie oor rituele of godsdienstige seremonies nie, maar oor 'n persoonlike reaksie op God se liefde...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
'Die Gees is die waarborg van ons erfdeel... Die antwoord van die ware lewe l...
Sien jy hierdie stuk yster op die werksbank. Dit is vir die vere van 'n koets. Ek moes...
Gen. 25:19-34Hier volg besonderhede oor Isak seun van Abraham: Abraham was Isak se pa, en toe Isak...
Later in die gesprek het dit wel duidelik geword dat daar sulke geleenthede ook was, maar die eerste...
National Geographic het gese: 'Berger is 'n energieke fondsinsamelaar en 'n meester om 'n openbare gehoor te boei. ...
Om elke dag gesonde oordeel aan die hand te l en deurentyd te kies om eerder die rgte...
Nadat die Gregoriaanse kalender in 1582 ingestel was, het Rooms-Katolieke lande Nuwejaarsdag op 1 Januarie begin vier en...
Dit is op hierdie dae wat ons vrouens gewoonlik 'n bietjie ekstra moeite met onsself doen. Jy...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Boer met genade
Dan sal di wat die wil van God gedoen het, Hom vra: 'Here, wanneer het ons U honger gesien en…
Die Bedreiging van Islam
Die verswakking van die Christendom in Europa en Noord-Amerika tel in die guns van Islam omdat daar in die tradisioneel…
Uriah die Uil en die vreemde vrou!
Toe Jesus en sy dissipels eendag terugloop van Jerusalem na Galilea, besluit Jesus dis 'n baie korter pad om regdeur…
Hidden Treasures Charity Shop vir Hope Prison Ministry
Ons kan almal help om die kar deur die drif te kry! Enige item is welkom. Kyk jou kaste deur…
...dan gooi ek my Bybel weg
Jy kry 'n paar groeperinge van mense:1) Mense wat die Woord van God woord vir woord neem en dit aanvaar…
ONS HET SY STER IN DIE OOSTE GESIEN
Die mense van die Ooste het geglo dat elke mens onder 'n bepaalde ster gebore word. Die hemelliggame is in…
Het Sy waarheid tot 'n jou hart gevloei?
En verstaan jy dat, as jy Christus as jou Verlosser aangeneem het, jy wl van 'l jou sondes verlos word…
Troues, begrafnisse en eredienste
TROUESVoornemende huwelikspare moet vroegtydig ( 4 maande voordie tyd) met een van die leraars in verbinding tree om die nodigehuweliksvoorbereidingkursus…
Jou 24/7 Metgesel
Maar eers verduidelik Hy vir hulle die betekenis van sy dood en opstanding, want om die boodskap aan ander oor…