Nadat die Gregoriaanse kalender in 1582 ingestel was, het Rooms-Katolieke lande Nuwejaarsdag op 1 Januarie begin vier en dié dag het hom toe mettertyd as die eintlike Nuwejaar gevestig. Dit was tradisioneel ’n godsdienstige feesdag, maar in die moderne tyd het dit ’n dag van groot jolyt geword—waarop mense speels hul persoonlike “Nuwejaarsvoornemens” aankondig wat hulle dan konsuis die hele jaar deur sal nakom!
Bron: Mieliestronk.co.za