2 April 2016
Dankbaarheid as deel van Lofprysing
Maar Eff 5:20 se: NV - Dank God die Vader altydoor alles in die Naam van ons Here Jesus Christus. KJV - Giving thanks always for all things unto God and the Father in the name of our...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Ja, die Bybel herinner ons om te vertel van die stories wat God deur ons skryf. Psalm 66...
Op 'n verkeerde skip Op 'n dag wou God vir Jona midde 'n storm van sonde en...
Volg nuus oor die sinode gerus op Kerkbode se webblad (www.kerkbode.co.za) sowel as Facebook en Twitter. Nuus word...
Dikwels is ek ook agter die skerms ingelig oor mense wat huweliksprobleme het, of wat in sonde geval...
Me. Claire Brown (22) het vertel sy en haar vyf kamermaats was Donderdagnag vas aan die slaap toe...
2. Tweedens hoe gou vergewe God ons sondes? Jesus het vir die sondes van die hele wereld...
Hoe lyk kritiek, oordeel en veroordeling in die praktyk? Marsha Fischer gee in 'n artikel met die titel:...
Hoe onbetroubaar is my hart nie. Dis selfsugtig. Nee, dis nog erger. Jeremia 17:9 se dit is bedriegliker...
Wanneer ek God se storie lees, lees ek iets anders. Ek sien dat God na ons toe kom...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Kerkdiens lewendige uitsending
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
Eben-Haeser
Die Filistyne het verneem dat die Israeliete by Mispa bymekaargekom het, en die Filistynse regeerders het teen hulle opgetrek. Toe…
Jesus-mense hou vas aan die Waarheid alleen
Charl Bredell'Julle dwaal omdat julle nie die Skrif en ook nie die krag van God ken nie. (Matteus 22: 29)Ons…
Wat is die tweeledige doel van die hemelvaart?
Hierdie profesie kon alleenlik vervul word as die Here in die hemel aan die Regterhand van God sit, dus was…
Fiksheid
Die Bybel het ook raad wanneer dit by fiksheid kom:1 Tim 4:7:'Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly.…
Verower jou Kanaan
Kana'n kan in elkeen van ons se lewens 'n tyd of plek simboliseer wat roep na oorwinning. Ek glo ons…
Rykdom en Welvaart
Ek het baie gewonder, hoe is dit dan dat ons dikwels (veral in die Ou Testament) rykdom as God se…
Genesing
Ek kry gelukkig die kans om met van die inwoners te gesels en hulle verhale aan te hoor. So tussendeur…
Bitterheid
En toe doen sy wat so baie mense wat bitterheid koester, vandag ook doen hulle smoor ander mense se opregte…