2 April 2016
Jesus gee die ewige lewe
Wie is hierdie almal wat die Vader vir Jesus gegee het? Dit is die uitverkorenes. Wie is die uitverkorenes? Dit is elkeen wat glo dat Jesus die ware en enigste Verlosser van alle tye en vir alle mense...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
God se vrygewigheid Van meet af toe God die aarde geskep het, leer ken ons die ware hart...
Hier is die 3 grootste leuens oor 'n Jesus-lewe: Jesus het net vir sommige mense gesterwe aan die...
Joh 1:14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoo'nen ons het sy heerlikheid aanskou,...
Die spykers is blykbaar in Caiaphas, die Joodse ho priester wat vir Jesus aan die Romeine oorhandig het,...
Vir elke gesonde mens, is dit bedoel om sonder inspanning asem te haal. Om die waarheid te se,...
Berug vir skielike stormsDie See van Galilea is onder seevlak, in die skeurvallei van die Jordaanrivier gele,...
Mense se persepsiesTydens 'n onlangse reis het ek twee onderwegvlugte gehad voordat ek by my eindbestemming aangekom het....
Hoe kan ek weet dat ek 'n egte Jesus-mens is? Eers moet ek baie goed besef dat ek...
roep ons gemeentes op tot 'n lewende verhouding met God waarin ons onsself oopstel om gevorm te...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Geestelike volwassenheid
Meet jou geestelike groeiIn Amerika is 'n ondersoek met 11 000 vraelyste aan sewe verskillende gemeentes geloods om te bepaal…
Geluk
Geluk wat nie uit jou hart kom nie, is tydelik. Dis papierdun. Dis wisselvallig. Soek en vind jou geluk elke…
Die Ou Testament aardse heil
Kom ons luister na dele uit die jong, vroom koning Hiskia se gesprek met die Here as hy hoor hy…
Daars 'n duur prys op ons kop
Het jy geweet God heg ook 'n prys en 'n waarde aan jou. Hierdie 'waarde word nooit deur Christus in…
Kerk is nog vir die mense
En in een van die geboue buite is daar die nuut geboude koffiekroeg. Daar kan jy wegsak in groot leerbanke…
Die lewe is soos 'n kaartspel
In die lewe kry mens verskillende tipe situasies:-"Royal Flush" gesinne. Vyf kaarte van dieselfde dek in 'n ry. 10, Jack,…
Waaroor gaan die Bybel?
Wat behoort ek dan 'raak te leese? in die Bybel? Wie God in die lewe van die mense in die…
Sinodenuus1
VERKIESING VAN MODERATUURDie verkiesing van die moderatuur (leierskap) van die vergadering was die eerste prioriteit, sodat so gou as moontlik…
Die toekoms van Israel
Romeine 9-11 Paulus se toekomsvisie vir IsraelDit is goed om by hierdie klassieke hoofstukke oor Israel te begin. Maar 'n…